Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Kerkbode

Geweld teen vroue: Waar sal ons hulp vandaan kom?

Hoe lyk ’n samelewing waarin vroue nié gehaat word nie? vra Nadia Marais.     what massacre happens to my son between him living within my skin drinking my cells. my water. my organs and his soft psyche turning cruel does he not remember he is half woman?   (Nayyirah Waheed, “Salt”)   “In hierdie […]

Geweld teen vroue: Waar sal ons hulp vandaan kom? Lees verder

Nadia Marais

Reeks oor roepingsverhale | Drian Grobbelaar (Universiteit van Pretoria): Hoe my roeping deur my studies gevorm word

Om te verstaan hoe my studies my roeping gevorm het, is dit belangrik om te week hoe ek in teologie beland het, vertel Drian Grobbelaar in die jongste aflewering van hierdie artikel-reeks*.  Ek het geen belangstelling in die bediening gehad nie, maar was baie betrokke by die kerk. Ek was met my vlieg lisensie besig

Reeks oor roepingsverhale | Drian Grobbelaar (Universiteit van Pretoria): Hoe my roeping deur my studies gevorm word Lees verder

Artikels Reekse
"Ek kan nie vir jou sê hoe hard die SAAMkoms-predikante sing nie," skryf Zander van der Westhuizen. "Daar is bewegings en glimlagte, kinderlike opgewondenheid en kollegas wat mekaar geesdriftig in die oë kyk terwyl die dak lig met hierdie eenvoudige woorde: “My God is so groot.” En van my sitplek af, die beste een in die huis, kyk ek na die toneel voor my en dink: Ons Here ís werklik só groot."

Tussenin | Zander van der Westhuizen: ’n Terugblik op die SAAMkoms … van agter die klavier

Ek skuif agter die klavier in. Voor my is my iPad met die bladmusiek vir die aand reeds oop en in volgorde. Tussenin ander papiere en my rooi notaboek lê die beplanning vir vanaand se liturgie. Bo-aan staan die tema: Jesus genees. Die emosies van die eerste oggend se groot oomblik is nou darem onder

Tussenin | Zander van der Westhuizen: ’n Terugblik op die SAAMkoms … van agter die klavier Lees verder

Tussenin

Brief: Die Enneagram in die kerk – is die Skrif dan nie meer genoeg nie?

Johannes de Villiers van Eversdal skryf: Na aanleiding van Kerkbode se onderhoud oor die gebruik van die Enneagram deur predikante, moet ’n ernstige vraag gevra word: Wat word tans in die NG Kerk as Christelike geestelike vorming aangebied? Die Enneagram word nie bloot as ’n persoonlikheidstoets beskryf nie. Dit sou ’n mens se diepste motivering

Brief: Die Enneagram in die kerk – is die Skrif dan nie meer genoeg nie? Lees verder

Briewe
cmr
By CMR Noord se damesoggend op 5 September het Ronellé Foster (regs), skrywer van Kanker het my lewe gered, haar hartroerende reis van hopelose omstandighede na ’n vervullende lewe en loopbaan gedeel. By haar is Ronel Aylward, algemene bestuurder van CMR Noord. Foto: Tioné Maritz

Elders gesien | Skrywer deel lesse uit kankerreis by vroue-oggend

Daar was mooi tafels, interessante serpe, musiek asook stories wat mens diep geraak het – en selfs ’n skilpad wat ’n saal vol vroue aan die dans gekry het. CMR Noord se damesoggend op Saterdag 5 September by NG Kerk Stellastraat was van die eerste koppie tee af ’n besonderse kuier skryf Nici Harmse. Martie

Elders gesien | Skrywer deel lesse uit kankerreis by vroue-oggend Lees verder

Nuus

Brief | Kerk in hof: Gaan die kerk in ds Coetzee se geval ook eerbare optrede sien?

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: Die gebeure rondom G3 Church Network en pastoor Tom Tuck, die leraar van die First Baptist Church of Lindale in Texas, trek oral in die internasionale Gereformeerde Baptiste media en op hulle sosiale platforms aandag. Pastoor Buck is daarvan beskuldig dat hy op groot skaal plagiaat gepleeg het deur dele

Brief | Kerk in hof: Gaan die kerk in ds Coetzee se geval ook eerbare optrede sien? Lees verder

Briewe

NG Gemeente Langenhovenpark: Voltydse medeleraarspos

Vakature: Voltydse medeleraarspos In biddende afhanklikheid van die Here nooi die kerkraad gelegitimeerdes van die NG Kerk uit om vir hierdie leraarspos aansoek te doen. Sluitingsdatum: 9 Oktober 2026. Agtergrond: In die geloof dat die Here reeds weet wie Hy na die gemeente wil roep, stel ons nie ’n klomp voorvereistes nie. Die persoon wat

NG Gemeente Langenhovenpark: Voltydse medeleraarspos Lees verder

Gewild Vakatures

Brief: Aan leraars by Goudini, ‘geniet die wegbreek en wees ʼn leerbare dienskneg in Koninkryksdiens’

Dr Gerdrie van der Merwe skryf uit Reebok:  Daar is groot opgewondenheid op kerklike voetsoolvlak oor die Predikantesaamkoms van 24-28 Augustus 2026 by ATKV Goudini Spa, waar ongeveer 750 leraar informeel gaan besin oor kerkwees in ons besondere tyd. Mag dit ʼn sielverkwikkende  en leerbare ervaring wees. Ons emeriti, wat nie verbind is aan gemeentes

Brief: Aan leraars by Goudini, ‘geniet die wegbreek en wees ʼn leerbare dienskneg in Koninkryksdiens’ Lees verder

Briewe

Brief: Ons moet weer leer hoe om te huil

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: Daar is nog ‘n stukkie van Vrouemaand oor. Suid-Afrika se koers van geslagsgebaseerde geweld (GBV) en vrouemoord is een van die hoogste ter wêreld. Volgens die nuutste statistieke word ongeveer vyftien vrouens daagliks in Suid-Afrika vermoor (byna 6 maal die wêreldkoers). In die meeste gevalle word dit deur lewensmaats gepleeg.

Brief: Ons moet weer leer hoe om te huil Lees verder

Briewe
Hugenote Kollege vier in 2026 haar 75ste bestaansjaar as ’n hoëronderwysinstelling en om dit te gedenk, is teologiestudente van al die opleidingsentra wat NG predikante oplei gevra om die verhaal van hulle roeping te vertel. Hierdie skrywe deur Annelize Botes (foto) is deel van die reeks artikels wat Kerkbode publiseer. 

Reeks oor roepingsverhale | Annelize Botes: Tree vir tree in ritme met God se roeping

Mense het my vreemd aangekyk toe ek vertel dat ek op 45 weer gaan studeer, en boonop Teologie! Maar wanneer dit jou roeping is, maak ouderdom nie saak nie. Ek het lank genoeg Jona gespeel, vertel Annelize Botes. In 1995 het ek saam met drie vriendinne ’n jeugaksie by my tuisgemeente begin. Destyds het my

Reeks oor roepingsverhale | Annelize Botes: Tree vir tree in ritme met God se roeping Lees verder

Artikels Reekse

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Wat my gehelp het toe winterweer ons planne vir ’n gemeentefees in die wiele ry

Ek staan op my stoep met ’n koppie koffie in my hand. Dit is Saterdagoggend vroeg en wat ek sien, is ’n helderblou dag wat voorlê. Maar op my foon wys al die bronne dat die weer glad nie goed lyk nie. Ek begin in my kop vooruit dink. As ons die fees moet uitstel,

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Wat my gehelp het toe winterweer ons planne vir ’n gemeentefees in die wiele ry Lees verder

Tussenin

NG Gemeente Waterbron: Leraar vastetermynpos (drie jaar)

Vakature: Leraar vastetermynpos van drie jaar Emeriti (onder 70 jaar) sal voorkeur geniet Sluitingsdatum vir aansoeke: Maandag 14 September 2026. Diensaanvaarding: Maandag 1 Februarie 2027. Die kerkraad van die NG Gemeente Waterbron stel graag die bogenoemde pos bekend. Ligging en gemeenteprofiel: Die gemeente is ongeveer 12 km buite Bloemfontein geleë en vier vanjaar sy 92ste

NG Gemeente Waterbron: Leraar vastetermynpos (drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Elders gesien | Hugenote Kollege bied aanlyn inligtingsessie (3 en 17 Sept) vir voornemende Bedienaars in die NG Kerk 

Hugenote Kollege berig onlangs as volg: Het jy ’n roeping, maar kon nooit daardie roeping ten volle uitleef nie? Of het jy dalk ’n passie, iets of iemand wie die Here op jou hart lê, maar jy is nie seker waar om te begin nie? Sien jy dalk ’n uitdaging of ’n geleentheid in jou

Elders gesien | Hugenote Kollege bied aanlyn inligtingsessie (3 en 17 Sept) vir voornemende Bedienaars in die NG Kerk  Lees verder

Nuus

Publieke getuienis | Anton Knoetze: Die kerk is ’n stad wat op ’n berg is

Die diepgaande institusionele krisis wat deur die Madlanga-kommissie blootgelê word, bring spesifieke praktiese en morele uitdagings vir Christene en die kerk, skryf Anton Knoetze.   Die Madlanga-ondersoekkommissie is in die lewe geroep ná skokkende bewerings dat georganiseerde misdaadsindikate, dwelmkartelle en politieke inmenging die land se wetstoepassing geïnfiltreer het. Die gereelde onthullings wat hieruit na vore

Publieke getuienis | Anton Knoetze: Die kerk is ’n stad wat op ’n berg is Lees verder

Rubrieke

NG Kerk Lyttelton-Noord: Voltydse leraarspos

Vakature: Voltydse leraarspos Gemeenteprofiel: Die NG Kerk Lyttelton-Noord (Omgeekerk) stel in biddende afhanlikheid ’n vakature bekend vir ’n voltydse leraar met ’n fokus op die bediening van senior lidmate, gemeentegroei en die insluiting van jong gesinne. Ons visie: ’n Biddende Omgeekerk wat Jesus in alles volg, en daarna streef dat almal onder leiding van die

NG Kerk Lyttelton-Noord: Voltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures
Elmarie Jooste is die kommunikasiebeampte van die Noordelike Sinode. Sy was een van die deelnemers by vanjaar se skryfslypskool (28-30 Julie) onder leiding van Kerkbode en die NG Kerk se Taakspan Navorsing. Hierdie skrywe is deel van 'n reeks wat insigte uit die jongste navorsing ontgin.

Kerkspieël 2026: Ses tendense uit jongste kerklike opname

Die jongste Kerkspieël-opname van die NG Kerk, waaraan 67,6% van gemeentes deelgeneem het, teken ’n bemoedigende prentjie: al hoe meer gemeentes beskryf hulleself as groeiend, finansies is gesonder as in die vorige twee opnames, en erediensbywoning het verbeter. Sou jy die jongste resultate (2026) vergelyk met dié van 2018 en 2022, is daar ’n paar

Kerkspieël 2026: Ses tendense uit jongste kerklike opname Lees verder

Artikels

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 31 Julie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 31 Julie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds GF (Erick) du Toit van Church of Scotland Kirkliston na Kenridge; ds L (Lisa) Holtzhauzen van Ellisras-Wes na Kamieskroon. AANVAAR Ds GF (Erick) du Toit van Church of Scotland Kirkliston na Kenridge. WES-KAAPLAND BEROEP Ds George Frederick (Erick) du Toit

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 31 Julie 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 24 Julie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 24 Julie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Dr MS (Tinus) van Zyl van Durbanville na Drieankerbaai; ds M (Marnico) Wessels van Paterson na Hertzogville. AANVAAR Ds HF (Heinrich) Niehaus van Laingsburg na Gordonsbaai; dr MS (Tinus) van Zyl van Durbanville na Drieankerbaai; ds M (Marnico) Wessels van Paterson

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 24 Julie 2026) Lees verder

Amptelik

NG Gemeente Vosburg (Noord-Kaap): Leraar

Vakature: Ses maande vastetermynpos vir leraar: Hernubaar NG Gemeente Vosburg nooi gelegitimeerde predikante van die Nederduitse Gereformeerde Kerk uit om, indien hulle oortuig is dat die Here hulle daartoe roep, hulle beskikbaar te stel vir oorweging vir ’n vastetermynaanstelling as gemeentepredikant. Ons is ’n kleiner plattelandse gemeente wat ons identiteit in Jesus Christus vind. Ons

NG Gemeente Vosburg (Noord-Kaap): Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Op pad terug van Noorweë bid ek ’n vreemde gebed

Noorweë is ’n ongelooflike land – veral die noorde. Dit is bekend vir sy fjords, natuurlike inhamme, gletsers, dramatiese kuslyne en beeldskone natuur. In die noorde is daar sekere maande met slegs donkerte en ander met slegs lig – 24 uur per dag. Selfs in die somer is die bergpieke met sneeu bedek, die wind

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Op pad terug van Noorweë bid ek ’n vreemde gebed Lees verder

Tussenin

Podsending: Hoekom luister so belangrike deel van sosiale innovasie is … – Frederick Marais gesels met Joe Janse van Rensburg

“‘Dissipel’ beteken om ‘n leerling te wees … Navolgerskap van Jesus beteken dat ons nié alles weet nie,” verduidelik dr Frederick Marais in hierdie onderhoud (43 minute) met ds Joe Janse van Rensburg, Gemeenteleier van NG Gemeente Jeffreysbaai.  Marais gee onder meer sy definisie van die woord “innovasie” aan die hand van voorbeelde soos die

Podsending: Hoekom luister so belangrike deel van sosiale innovasie is … – Frederick Marais gesels met Joe Janse van Rensburg Lees verder

Video
Scroll to Top