Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 30 April 2026)

BEROEP

Ds SH (Stephan) Swart van Bethlehem-Efrata na Calvinia; ds B (Riekie) Wilken van Dealesville na Rustenburg.

AANVAAR

Ds M (Monozel) Els van Drie Riviere na Uitenhage-De Mist.

WES-KAAPLAND

BEROEP

Die NG Gemeente Calvinia het vir ds Stephan Swart van die NG Gemeente Bethlehem-Efrata beroep. (Sarina van Rhyn, sekretaresse: NG Gemeente Calvinia, 24.04.2026).

OOS-KAAPLAND

BEVESTIGING

Ds Monozel Els van die NG Gemeente Drie Riviere het die beroep na die NG Kerk Uitenhage-De Mist aangeneem. Sy word op 7 Junie 2026 by De Mist bevestig. (Danita Faasen, skriba/kassier, 24.04.2026).

NOORDELIKE

BEROEP

Hiermee gee ons kennis dat ds Beatrix (Riekie) Wilken van die NG Dealesville beroep is na NG Rustenburg Moedergemeente. (Colette Frey, saakgelastigde: NG Rustenburg Moedergemeente, 24.04.2026).

 

  • Amptelike nuus in Kerkbode gaan oor nuwe leraar- en gemeenteskuiwe asook kerkverwante vergaderings binne die NG Kerk. Lees meer oor die nuutste kerkordelike voorskrifte hieroor in hierdie gids.

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top