Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Hulpbron opgedateer: Só werk Amptelike nuus oor predikante wat skuiwe

Wanneer moet ek wie van leraarskuiwe of kerkvergaderings verwittig? Hoe bewoord ek daardie kommunikasie? Waarheen stuur ek Amptelike nuus uit my gemeente?

Die antwoord op die derde vraag is eenvoudig – Stuur vir ons ’n e-pos na kerkbode@tydskrifte.co.za

Om die eerste twee vrae deeglik te beantwoord, publiseer ons hieronder ’n gids wat dr Dewyk Ungerer, die aktuarius van die Algemene Sinode, aan die hand van die Kerkorde uiteensit. Sien hieronder.

Kerkbode - Heléne Meissenheimer - Hulpmiddel vir publikasie van Amptelike nuus.docx
No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top