Is Christelike nasionalisme werklik Christelik?
Christelike nasionalisme is nie noodwendig Christelik net omdat dit Christelik genoem word nie, skryf Nadia Marais. In die fliek Nuremberg (2025), ’n historiese drama wat die verhaal vertel van die bekende Neurenberg verhore van hooggeplaaste Nazi’s vanaf 1945 tot 1949, word Herman Göring gevra wat die aantrekkingskrag van Adolf Hitler – ’n mislukte kunstenaar, […]
Is Christelike nasionalisme werklik Christelik? Lees verder
Nadia Marais















