Noem dit genade
In die boek The Horse Whisperer (1995), wat later ook verfilm is, word die verhaal vertel van ’n jong meisie, Grace, se tragiese ongeluk met haar perd, Pilgrim. Sowel Grace as Pilgrim is na die ongeluk getraumatiseerd, beide fisiek en emosioneel. Veeartse raai die familie aan om Pilgrim uit te sit; benewens sy fisieke wonde […]


