Jesus diskrimineer nié
Jesus diskrimineer nie. Die goeie nuus van die evangelie is juis dat Christus nié diskrimineer nie. Wanneer Jesus kán diskrimineer – teen belastingontduikers soos Saggeus, of skeptici soos Thomas, of lafaards soos Petrus, of verraaiers soos Judas; teen siekes, teen kinders, teen vroue, teen vyande – diskrimineer Jesus nié. Wanneer die diskriminasie billik, verstaanbaar, of […]
Jesus diskrimineer nié Lees verder
Nadia Marais

