Dinkstof | Verstaan die Ou Testament: Die stilte waarin God nie vasgevang kan word nie
1 Konings 19 vertel die verhaal van Elia wat moet vlug voor Isebel, die koningin van Israel, wat hom graag wil doodmaak. In vers 9 kom hy by ʼn grot aan op berg Horeb en word met ʼn eenvoudige vraag deur God gekonfronteer: Wat maak jy hier? Elia se antwoord is effens oordrewe en beulblaserig: […]
Dinkstof | Verstaan die Ou Testament: Die stilte waarin God nie vasgevang kan word nie Lees verder
Verstaan die Bybel

















