Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Sias Meyer

Wat is die Bybelse argument vir of teen die erkenning van verbintenisse tussen mense van dieselfde geslag? André Bartlett se standpunt.

Verstaan die Ou Testament: Die Bondsboek en die vreemdeling

Suid-Afrika gaan moontlik al weer ʼn fase binne waar ʼn golf van xenofobie ons oorweldig. Die woord “xenofobie” veronderstel vrees vir die vreemdeling, maar die realiteit is meestal haat. Dit is duidelik dat die Ou Testament en ook die Tora hierdie verskynsel geken het. Ek het al hier geskryf oor die Heiligheidswetgewing en die vreemdeling, […]

Verstaan die Ou Testament: Die Bondsboek en die vreemdeling Lees verder

Verstaan die Bybel
Oor twee hoofstukke in Genesis herhaal die Here twee maal sy belofte, maar die ontvangers van die belofte glo dit eenvoudig nie meer nie.

Verstaan die Ou Testament: Sara en Abraham wou dit nie glo nie, en tog …

Lag is ’n wonderlike ding. Dit laat ons beter voel, en help ons om moeilike dinge te verwerk. Soms lag ons vir die dinge waarvoor ons bang is en soms vir dinge wat ons absurd vind. ’n Bekende voorbeeld van laasgenoemde is Abraham en Sara se gelag in Genesis 17 en 18. Sias Meyer vertel

Verstaan die Ou Testament: Sara en Abraham wou dit nie glo nie, en tog … Lees verder

Verstaan die Bybel

Dinkstof | Verstaan die Ou Testament: God se plan sal bly staan in Josef se verhaal

Nadat Jakob en sy familie hulleself in Egipte tuismaak, hoor ons nie meer veel van hulle nie, behalwe wanneer Jakob sterf. Dit is waaroor die laaste drie hoofstukke van Genesis gaan. Jakob seën sy seuns (of die meeste van hulle) en seën ook die twee seuns van Josef, Efraim en Manasse, wat later twee stamme

Dinkstof | Verstaan die Ou Testament: God se plan sal bly staan in Josef se verhaal Lees verder

Verstaan die Bybel

Verstaan die Ou Testament: Wat leer ’n mens uit die Bybel oor die aflê van geloftes?

In die Ou Testament is ʼn gelofte iets wat die persoon wat die gelofte aflê, nakom. Sias Meyer bekyk die teksgedeeltes.    Ons het grootgeword met die idee dat daar ʼn paar dae voor 16 Desember 1838 ʼn gelofte afgelê is voor God: dat as God op die dag ʼn oorwinning sou gee aan die

Verstaan die Ou Testament: Wat leer ’n mens uit die Bybel oor die aflê van geloftes? Lees verder

Verstaan die Bybel
Wat is die Bybelse argument vir of teen die erkenning van verbintenisse tussen mense van dieselfde geslag? André Bartlett se standpunt.

Dinkstof | Verstaan die Ou Testament: Die betekenis van trane in Josef se “rags to riches”-verhaal

Josef se storie in Egipte is ʼn klassieke verhaal van wat in Engels beskryf kan word as “from rags to riches”. Aan die begin van Genesis 39 is hy ʼn slaaf in Potifar se huis. Twee hoofstukke later is hy die farao se regterhand en het net die farao meer mag in Egipte as Josef.

Dinkstof | Verstaan die Ou Testament: Die betekenis van trane in Josef se “rags to riches”-verhaal Lees verder

Verstaan die Bybel
Wat is die Bybelse argument vir of teen die erkenning van verbintenisse tussen mense van dieselfde geslag? André Bartlett se standpunt.

DINKSTOF | Verstaan die Ou Testament: Josef en God se afwesigheid

Families is veronderstel om veilige ruimtes te wees waar mense geborge en tuis kan voel. Dit moet ruimtes wees waar ons nie gedurig op ons hoede hoef te wees oor bedreigings nie. Maar as familieverhoudings skeefloop word dit plekke waar mense mekaar die seerste kan maak. Bybelfamilies is ook maar so. LEES OOK: Verstaan die

DINKSTOF | Verstaan die Ou Testament: Josef en God se afwesigheid Lees verder

Verstaan die Bybel
Scroll to Top