Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Kerkbode

Dr Isabelle van Rensburg. Foto: Verskaf

Elders gesien | NG Universiteitsoord wy orrel met 3 000 pype ‘weer’ in

Die NG Gemeente Universiteitsoord bied op Woensdagaand 14 Oktober die eerste van ’n reeks musiekkonserte aan om die herinwyding van hulle 59 jarige pyporrel te vier. Dit kom na ’n omvattende restaurasieproses in 2025-2026. Volgens dr Isabelle van Rensburg, orrelis, is hierdie ’n belangrike Suid-Afrikaanse instrument om te bewaar.  “Met meer as 3 000 pype […]

Elders gesien | NG Universiteitsoord wy orrel met 3 000 pype ‘weer’ in Lees verder

Nuus

Francois Retief vertel: My verhaal met “om te gee” het verskeie episodes

Francois Retief skryf:  Oom Piet Botha kom elke maand by die kerkkantoor met sy R20 dankoffer – en ek het geweet dis eintlik sy broodgeld. My opmerking dat hy dit eerder vir hom en die tannie moet gebruik, is beantwoord met “dominee, hierdie geld is die Here s’n.” Klaar gepraat. Dis basaartyd. Die tannie stoot

Francois Retief vertel: My verhaal met “om te gee” het verskeie episodes Lees verder

Briewe

Leraars beweeg (Amptelike Nuus 02 Oktober 2026)

Hierdie kennisgewings is op 02 Oktober opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds M (Mia) Oliver van Sonstraal na Helderberg; dr LJ (Leon) Venter van Graafwater na Boshof. AANVAAR Ds JGE (Deon) Koegelenberg van Murray-De Doorns na Boksburg-Wes; dr DJ (Danie) Langner van Lyttelton na Môregloed; dr LJ (Leon) Venter van Graafwater na Boshof.

Leraars beweeg (Amptelike Nuus 02 Oktober 2026) Lees verder

Amptelik
Wentzel Greyling van Despatch vertel: Ek skryf in vir die KAST-kursus, dit staan vir Kerkgeakkrediteerde Sertifikaat in Teologie. Twyfelaar wat ek was, skakel ek my vorige predikant vir sy opinie. Na die gesprek het ek geweet God het ’n roeping op my lewe geplaas en ek moet getrou wees daarin.

Reeks oor roepingsverhale: ‘Kursus by Hugenote Kollege het ’n nuwe energie in my gewek’

Wentzel Greyling van Bothasrus-gemeente, Despatch, skryf: God se roeping het vroeg in my lewe begin. Reeds na belydenisaflegging het ek begin om katkisasie te gee. In dieselfde jaar is ek gekies as diaken. Dit was nog tydens die goeie ou dae waar ons Woensdagaande gemeentebidure gehad het. Gewoonlik is dit deur ons predikant of een

Reeks oor roepingsverhale: ‘Kursus by Hugenote Kollege het ’n nuwe energie in my gewek’ Lees verder

Artikels Reekse
Nie elke verandering hoef dadelik as ’n finale oplossing aangebied te word nie. Soms is dit wyser om eers ’n prototipe te ontwikkel: * Klein genoeg om te toets. * Nederig genoeg om aan te pas. * Moedig genoeg om weer te probeer. Die kernvraag is daarom nie bloot of ons moet verander nie. Die belangriker vraag is: Hoe beweeg ons mense saam?

Oor ProNutro en prototipes: Wat gemeentes moet weet oor verandering wat mense meevoer eerder as vervreem

‘Sosiale kohesie’ beteken nie dat almal dieselfde dink nie. Dit gaan oor vertroue, deelname en die ervaring, skryf Joe Janse van Rensburg.   Daar is min dinge meer Suid-Afrikaans as ’n bak ProNutro. Vir 64 jaar was dit deel van mense se oggende. Toe moes die produk verander. PepsiCo het verduidelik dat verouderde toerusting en

Oor ProNutro en prototipes: Wat gemeentes moet weet oor verandering wat mense meevoer eerder as vervreem Lees verder

Artikels

Brief: Nog ’n gemeente vier ’n mylpaal: NG Kerk Rynfield word 70

Henk Beukes van Rynfield, Benoni skryf: In ’n tyd waarin baie gemeentes die uitdagings van veranderende demografie, ekonomiese druk en nuwe bedieningsrealiteite beleef, is dit merkwaardig wanneer ’n geloofsgemeenskap ’n mylpaal soos ’n 70 jarige bestaan vier. NG Kerk Rynfield, gestig op 31 Oktober 1956 as ’n afstigting van Benoni-Oos, doen presies dit wanneer die

Brief: Nog ’n gemeente vier ’n mylpaal: NG Kerk Rynfield word 70 Lees verder

Briewe
AJ Maree neem op 1 November oor as Loof die Here-aanbieder. Foto: Verskaf

Elders gesien: RSG se Loof die Here-program kry nuwe stem

“Musiek het die besondere vermoë om te praat wanneer woorde soms kortskiet. As een luisteraar ná ’n uitsending bietjie meer hoopvol, rustig, dankbaar of bewus van God se genade is, dan is ons op die regte koers.” So sê AJ Maree, ’n toegewyde musiekliefhebber, wiskunde-onderwyser en koordirigent wat vanaf Sondag 1 November 2026 RSG se

Elders gesien: RSG se Loof die Here-program kry nuwe stem Lees verder

Nuus

NG Lydenburg-Suid: Voltydse predikant (gemeenteleraar)

Vakature: Voltydse predikant (gemeenteleraar) Die kerkraad wag biddend en in afhanklikheid van die Here se genade aansoeke in vir die pos van gemeenteleraar. GEMEENTEPROFIEL: NG Lydenburg-Suid is ’n plattelandse gemeente, geleë in die hartjie van die Panorama-roete met sy skilderagtige landskap. Lydenburg word gekenmerk deur sy afhanklikheid van die mynbou- en landbougemeenskap asook ’n klein

NG Lydenburg-Suid: Voltydse predikant (gemeenteleraar) Lees verder

Gewild Vakatures
“Hoe kan ons getuig oor die lewende Christus sodat ons omgewing en gemeenskappe ’n getuienis is van God se voorkeurtoekoms?” wou dr Frederick Marais by 'n onlangse slypskool vir "plaaslike publieke getuienis" by deelnemers weet.

Plaaslike verkiesing (4 November): ‘Gemeentes is nie eilande nie’

“As ons nie uit die siklus van apatie kom nie, het ons nie invloed nie,” was een van die gevolgtrekkings onder deelnemers aan ‘n eendag-slypskool wat op 21 September op Ceres by NG Kerk Ceres aangebied is. In aanloop tot die munisipale verkiesing op 4 November het dr Frederick Marais van Hugenote Kollege se Sentrum

Plaaslike verkiesing (4 November): ‘Gemeentes is nie eilande nie’ Lees verder

Nuus

Wanneer twyfel geloof vorm

  Where are you, God? My wife has cancer – A memoir of faith and suffering when the answers no longer come deur Michael Janse van Rensburg Uitgewer: MLTD Janse van Rensburg Publishing, 2026 Resensent: Melinda Venter   Where are you, God? neem die leser op ’n eerlike en heerlike reis deur geloof en twyfel,

Wanneer twyfel geloof vorm Lees verder

Boeke

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 25 September 2026)

Hierdie kennisgewings is op 23 September opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Prop MJ (Thys) Lourens vroeër van GKSA Nelspruit as tentmaker na Barberton. AANVAAR Ds L (Lisa) Holtzhausen van Ellisras-Wes na Kamieskroon; prop MJ (Thys) Lourens vroeër van GKSA Nelspruit as tentmaker na Barberton. BEDANK Ds D (Dylan) Allen van Bothaville vir Lydenburg-Suid.

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 25 September 2026) Lees verder

Amptelik
Foto's: Verskaf

Elders gesien | Clanwilliam-gemeente 200: ‘Tot hiertoe het die Here ons gehelp’

Op 26 September is dit 200 jaar sedert die NG Gemeente Clanwilliam van Tulbagh-gemeente afgestig het. “Ons gemeente is vandag deel van ’n baie diverse geloofsgemeenskap waarin ons poog om deur sterk ekumeniese bande die gemeenskap te dien”. So vertel Jacques Greyling, wat sedert 2009 hier leraar is. Hy deel ook foto’s van hulle feestelike

Elders gesien | Clanwilliam-gemeente 200: ‘Tot hiertoe het die Here ons gehelp’ Lees verder

Nuus
roeping
Wanneer dr Yolande Steenkamp terugkyk op die wye draaie wat haar lewe geloop het, sê sy: 'Die Here weet wie Hy roep. Hy weet sy geroepenes is dikwels vol pyn, is soms gebroke en beleef erge versoekings. Maar steeds roep Hy ons.' In hierdie artikel deel sy as teoloog haar roepingsverhaal, so ook ’n mediese dokter en ’n opvoedkundige sielkundige bekend as 'The Shackbuilder'. Foto: Adriaan Labuschagne

Elders gesien: ‘Dít is elke gelowige se roeping: dat die koninkryk van God in jou gebore word en deur jou in die wêreld sigbaar word’

Hoe weet jy wanneer jy vir ’n spesiale taak geroep is? Of dat ’n bepaalde loopbaan jou roeping in die lewe is? Om dit te weet is waarskynlik verbind aan jou vermoë om te hoor hoe jou hart klop, en te hoor wat God vir jou sê, skryf Heléne Meissenheimer in LiG-tydskrif se Lente-uitgawe.  Roeping is ’n

Elders gesien: ‘Dít is elke gelowige se roeping: dat die koninkryk van God in jou gebore word en deur jou in die wêreld sigbaar word’ Lees verder

Artikels

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 18 September 2026)

Hierdie kennisgewings is op 18 September opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds A (Alida) du Plessis van Elspark na Zeerust; ds FE (Frikkie) Marais van Napier na Wakkerstroom; ds R (Ruan) Nieuwenhuizen van Somerset-Oos na Uitenhage-Noord; ds SE (Edwin) van Wyk van Randpoort na Stad op die Berg (Louis Trichardt). BEDANK Ds M

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 18 September 2026) Lees verder

Amptelik

NG Gemeente Fairland: Tentmakerpredikant

Vakature: Tentmakerpredikant Draers van hoop vir die wêreld NG Gemeente Fairland nooi geskikte en geroepe kandidate om aansoek te doen vir ’n tentmakerpredikantsposisie. BEDIENING Woordverkondiging, sakramente, pastorale ondersteuning en betrokkenheid in die gemeente. VEREISTES Gelegitimeerde NG predikant of beroepbaar volgens Kerkorde. Voldoen aan die vereistes van die Ring van Linden. MODEL Tentmakermodel – pos met

NG Gemeente Fairland: Tentmakerpredikant Lees verder

Gewild Vakatures

Moorde in Gauteng: NG Kerk voeg stem by ander kerke vir ’n veiliger samelewing vir vroue

Die moorde van sewe* vroue in Gauteng het onlangs aan die lig gekom. “Hierdie gebeure mag nie bloot as nog ’n reeks misdaad afgemaak word nie. Dit is ’n ernstige aanklag teen ’n samelewing waarin vroue steeds nie veilig kan leef, kan beweeg of kan werk nie. Dit vra nie net om woorde van ontsteltenis

Moorde in Gauteng: NG Kerk voeg stem by ander kerke vir ’n veiliger samelewing vir vroue Lees verder

Verklarings
“As ek eerlik is” is vandeesmaand een van twee nuwe NG kerkliedere wat GROOTfm se gewilde Gospel Top 10-trefferlys gehaal het. Die ander lied is “Nuwe drome”. Foto: Adriaan Labuschagne

‘Eerlike lied oor broosheid’ op trefferlys saam met een oor nuwe drome

“As ek eerlik is” is vandeesmaand een van twee nuwe NG kerkliedere wat GROOTfm se Gospel Top 10-trefferlys gehaal het. Die ander lied is “Nuwe drome”. “As ek eerlik is” word gesing deur Deon Meiring, mede-liedskrywer, terwyl Neil Büchner “Nuwe drome” sing. Dit is twee van vier liedere wat einde Augustus tydens die NG Kerk

‘Eerlike lied oor broosheid’ op trefferlys saam met een oor nuwe drome Lees verder

Nuus

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 11 September 2026)

Hierdie kennisgewings is op 11 September opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Dr DJ (Danie) Langner van Lyttelton na Môregloed. AANVAAR Ds PG (Gerhard) Meyer van Langenhovenpark na Margate. WES-KAAPLAND RINGSITTING Die Ring van Swellendam gee hiermee kennis dat die ring se 152ste ringsvergadering DV op Sondag 13 September 2025 te Excelsior-wynlandgoed buite Ashton

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 11 September 2026) Lees verder

Amptelik

Kollig-podsending | Hoe help die Enneagram my as dominee?

’n Wye verskeidenheid hulpmiddels is in die domein van selfkennisprogramme beskikbaar. Die Enneagram, ’n persoonlikheidstipe-model met antieke oorsprong, wek die afgelope klompie jare toenemend belangstelling. Ook onder predikante. Lees ook: Wysheid van die Enneagram ontgin sonder om rigied te wees Ds Maartje van der Westhuizen is een van talle wat opgelei is om die Enneagrammodel

Kollig-podsending | Hoe help die Enneagram my as dominee? Lees verder

Nuus
Johann Symington se warm glimlag het mense altyd laat welkom voel. Hy kon meesterlik die ligglans weerkaats op sy naaste. Hy het jou laat voel jy is die belangrikste persoon in die vertrek. Rondom die millenniumoorgang, is hy moderator van die Sinode van Suid-Transvaal, waar ds Johann kosbare insette lewer wat kerklike vergaderings op ’n nuwe pad plaas, skryf dr Gerdrie van der Merwe.

Johann Symington: Nederige dienskneg van die Here sterf

Ds Johannes Cornelius Symington (78) sterf op 8 September 2026 aan hartversaking in die Milpark-hospitaal in Johannesburg. Hy was lank siek. Johann en sy vrou Hennie het die laaste tyd van hulle lewe in die Kokanje-aftreeoord by Modimolle (Nylstroom) gewoon. Johann word onthou vir sy vol lewe as predikant, moderator, redakteur van Kerkbode en LiG,

Johann Symington: Nederige dienskneg van die Here sterf Lees verder

In Memoriam
Dit het Gert Oosthuizen 15 keer se probeer gekos voor hy sy eie rybewys in Augustus in sy hand kon vashou. Baie kere wou hy moed opgee maar hulle jongste sien van babadae af kans vir uitdagings, vertel sy ma Elzet, lidmaat van Bloubergstrand-gemeente. Foto’s: Verskaf

Getuienis: ‘Ons wonderwerkkind ken van deurdruk, aanhou en geduldig wees’

Om jou eerste bestuurslisensie te kry is vir die meeste van ons iets om te vier, maar Elzet Oosthuizen van Bloubergstrand-gemeente vertel hulle gesin se vreugde was ekstra groot toe Gert, hulle jongste, deur 15 probeerslae vasgebyt het om sy eie rybewys te kan vashou. “Gert Oosthuizen, jy het deurgekom. Jy het jou lisensie!” Dit

Getuienis: ‘Ons wonderwerkkind ken van deurdruk, aanhou en geduldig wees’ Lees verder

Artikels

NG Gemeente Kempton-Kruin (Kemptonpark, Gauteng): Voltydse predikant

Vakature: Voltydse predikant Sluitingsdatum: Maandag 5 Oktober 2026. Gemeenteprofiel: Huise wat Jesus volg, leef dit! Die 50 jaar oue dinamiese voorstedelike NG Gemeente Kempton-Kruin is geleë naby die OR Tambo-lughawe te Kemptonpark aan die Oosrand. Die atropolis is ’n deurgang na ’n diverse roesmoes gemeenskap en groot kerk met passievolle lidmate. Drie voltydse leraars (een

NG Gemeente Kempton-Kruin (Kemptonpark, Gauteng): Voltydse predikant Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top