Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Anandie
Ds Anandie Greyling. Foto: Verskaf

Elders gesien | Ontmoet Anandie, die Wes-Kaap se nuwe PSD vir gemeentebediening

“Anandie Greyling droom daarvan dat gemeentes nie eers hoef te wag totdat daar ’n krisis is voordat iemand langs hulle kom staan nie. Dat hulle hul oë sal inoefen om raak te sien waar God besig is, die Godstories in hul eie gemeenskappe sal vier en met geloofsmoed nuwe moontlikhede sal ondersoek,” skryf Wilmi Wheeler oor die nuwe Predikant in Sinodale Diens (PSD) vir Gemeentebediening in die NG Kerk van Wes-Kaapland (KaapKerk).

 Sy het met Anandie gesels oor haar pad eers na teologie, daarna gemeentebediening en nou hierdie nuwe hoofstuk in haar lewe as PSD. Lees meer in VrydagNuus van 31 Julie 2026.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top