Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2023

Studente sê

Welkom by Kerkbode se nuwe gespreksforum vir teologiese studente.

Hierdie forum is ’n plek om jou geloof, kennis, insig en hoop te deel en via die kommentaarfafdeling onderaan jou skrywe met medestudente, dosente en Kerkbode-lesers in gesprek te tree.

Hierdie afdeling is in ’n toetsfase.
Bydraes word nie voor publikasie deur Kerkbode se proefleser versorg nie. Skrywes word wel voor publikasie aan ons gespreksriglyne getoets.
Indien jy beswaar oor die inhoud van ’n inskrywing het, kontak ons gerus.
Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuiging van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Scroll to Top

Ondersteun Kerkbode se joernalistieke projek

Ons redaksionele invalshoek is “Meer lig as hitte”. Ons hou jou op hoogte van kerknuus en bied ’n platform vir verhelderende lesersdeelname.
Teken in op ons weeklikse elektroniese nuusbrief of ondersteun ons werk vir so min as R20 per maand