Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Aktueel

Die meeste mense met wie ek te doen kry, verwag veral van die kerk om sy stem oor versoening en enige vorm van onreg in die samelewing te laat hoor. En dan is daar die kritiese mense wat voel dat die kerk irrelevant geraak het en dat sy stem nie noodwendig ’n verskil (gaan) maak nie, sê die teoloog dr Chris Jones oor publieke getuienis. Foto: Le Roux Schoeman / Kerkbode

Publieke getuienis: Wat sê die kerk oor …?

Van Stilfontein tot Gasa. Van politieke praal in Washington DC tot wrywing in plaaslike koalisiepolitiek. In dié eerste maand van 2025 wonder ’n mens dalk meer as gewoonlik hoe kerkleiers dink oor publieke getuienis, publieke teologie en veral die idee wat by sommige leef van ’n kerk wat enersyds “standpunt inneem en getuig” of andersyds […]

Publieke getuienis: Wat sê die kerk oor …? Lees verder

Aktueel Gewild
roetemerkers
Die konsep van Roetemerkers hou verband met die veranderinge wat ingetree het rondom die NG Kerk se vereistes vir lidmaatskap en nagmaal. Foto: DJ Muller

Roetemerkers: Opwinding én kommer langs die kerk se weg met nuwe manier van dink oor lidmaatskap en belydenis

Belangstelling, geesdrif én agterdog heers rondom die NG Kerk se langtermyn-proses om deur middel van “Roetemerkers” lidmate meermale die geleentheid te gee om sy/haar geloof te bely deur die klem te versag op ’n eenmalige belydenis van geloof. Die doop maak jou ’n lidmaat (van die kerk), maar Roetemerkers wil jou help met die belewenis

Roetemerkers: Opwinding én kommer langs die kerk se weg met nuwe manier van dink oor lidmaatskap en belydenis Lees verder

Aktueel

Willem van Zijl (91): Boekemaker en boekevriend groet

Met die dood van dr Willem van Zijl (91) op 12 Julie 2024, groet ons ’n leraar wat in sy leeftyd bekendheid verwerf het as uitvoerende voorsitter van die NG Kerk-Uitgewers (NGKU).   Dr Willem en die briljante ds Norval Geldenhuys (1918-1964), is na my mening twee leraars wat die afgelope eeu in Suid-Afrika, meesters

Willem van Zijl (91): Boekemaker en boekevriend groet Lees verder

Aktueel In Memoriam
'Ek het nog nooit net opofferings ervaar as pleegouer nie. As ek na elkeen van hierdie kinders kyk, kan ek werklik glimlag oor ontelbare oomblikke van vreugde wat ek deur hulle lewens ervaar het,' vertel pleegma van vier (tans), Esmé Brink. Hierdie artikel is deel van 'n inhoudsvennootskap tussen Kerkbode en Badisa. Foto: Verskaf

Badisa | ‘Ek het vyf kinders waarvan een biologies myne’ – ’n Reis met pleegsorg

Vrydag 31 Mei was Wêreldpleegsorgdag. Esmé Brink en haar man het in agt jaar agt kinders in pleegsorg gehad. Sy skryf oor haar ervaring dat sy ‘nog nooit net opofferings ervaar het nie’, maar ook ‘ontelbare oomblikke van vreugde’. As jy my sou vra of ek ooit sou kon dink dat ek ag verskillende kinders

Badisa | ‘Ek het vyf kinders waarvan een biologies myne’ – ’n Reis met pleegsorg Lees verder

Aktueel Badisa

‘En ná die vuur was daar ’n stilte’ – Medelye met alle slagoffers van die Usindiso-brand in Johannesburg

Die NG Kerk spreek haar opregte medelye uit met beseerdes, families en vriende van slagoffers van die ontsettende tragedie wat in die vroeë oggendure van Donderdag 31 Augustus 2023 in die middestad van Johannesburg afgespeel het. Die verlies van 76 menselewens (sover bekend), waaronder 12 kinders, is hartverskeurend. Die skrikwekkende beelde en feite waaroor die

‘En ná die vuur was daar ’n stilte’ – Medelye met alle slagoffers van die Usindiso-brand in Johannesburg Lees verder

Aktueel Verklarings

Brief: Help my tog met perspektief op Dag van Verootmoeding

Johannes Froneman van Kleinmond skryf: Verskeie aspekte van vanjaar se Dag van Verootmoediging het my verontrus – tot so ’n mate dat ek maar stilgebly het waar ek as deel van die gemeente instemmend moes reageer. Ek het dit ervaar as ’n goed bedoelde poging wat mank gegaan het aan ’n deeglike aanloop en verduideliking.

Brief: Help my tog met perspektief op Dag van Verootmoeding Lees verder

Aktueel Briewe

Brief: ‘Hoe gemaak as die ASM ons telkens terugverwys na verstopte kerkordelike kanale?’

Ds Norma Rossouw van die Vaalrivier-gemeente skryf namens Koinonia Sinode: Hoe gemaak as kerkleiers hulle posisie in die kerk misbruik om vanaf ’n verhewe troontjie hulle eie ideologiese sienings te bevorder? Hulle doof hou vir die noodroep van meer as 100 NG gemeentes met ’n paar duisend lidmate wat die kerk wil terugroep tot gehoorsaamheid

Brief: ‘Hoe gemaak as die ASM ons telkens terugverwys na verstopte kerkordelike kanale?’ Lees verder

Aktueel Briewe

Neels Jackson skryf: Kom ons lees die teks

Neels Jackson van Centurion skryf: In sy brief “Gay debat: Tyd om eerlik te wees” (Kerkbode 19 Julie 2023) reken Theo Danzfuss ek pleeg inlegkunde as ek sê die tekste wat seksuele verkeer tussen mense van dieselfde geslag veroordeel, en dan spesifiek Romeine 1, gaan oor seksuele verkeer binne die konteks van afgodsdiens. Kom ons

Neels Jackson skryf: Kom ons lees die teks Lees verder

Aktueel Briewe Die gay-debat

Brief: ‘Ek het nie ’n storie van hoop nie, maar my storie is steeds geldig’

Anoniem van Pretoria skryf: Ek het nie ’n storie van hoop nie. Ek is een van die groep beroepbare proponente wat sukkel om werk te kry in die NG Kerk. Ons name is in die Jaarboek. Daar is ongeveer 200 beroepbare proponente (waarvan nie almal noodwendig werksoekend is nie. – Red). Ons bestaan word net

Brief: ‘Ek het nie ’n storie van hoop nie, maar my storie is steeds geldig’ Lees verder

Aktueel Briewe

Theo Danzfuss skryf: ‘Die geleentheid van Artikel 37 …’

Ds Theo Danzfuss skryf: Sien prof J van der Merwe se puik brief: “Artikel 37: Verleentheid of geleentheid?”. Met sy konklusie: “Miskien is die Algemene Sinode in sy huidige vorm se rakleeftyd verby”, en “Dit het dalk tyd geword dat al tien streeksinodes gelyktydig uit algemene sinodale verband tree …”, stem ons hartlik saam! Halleluja!

Theo Danzfuss skryf: ‘Die geleentheid van Artikel 37 …’ Lees verder

Aktueel Briewe

Schalk van der Merwe skryf: ‘Liefdevolle gayverhoudings is Bybels vreemd’

Schalk van der Merwe, Langebaan skryf: Die brief ‘Daar is nie ’n enkele teks (in die Bybel) wat gay verhoudinge van liefde en trou veroordeel nie’ verwys. Ek wil hierdie antwoord rig aan my broer Neels Jackson, en ek doen dit met die grootste liefde en uit die diepte van my hart. Ek hoop jy

Schalk van der Merwe skryf: ‘Liefdevolle gayverhoudings is Bybels vreemd’ Lees verder

Aktueel Briewe Die gay-debat

Brief: ‘Bybel sê niks goeds oor selfdegeslag seksuele praktyke in enige konteks nie’

Ds Julian van Groblersdal skryf: Neels Jackson skryf in sy brief (13.07) die volgende: “Die argument is dat liefdevolle en getroue verhoudinge tussen mense van dieselfde geslag nie sonde is nie, en dat liefdevolle seksuele verkeer in sulke verhoudinge ook nie sonde is nie.” Hierdie argument plaas die aksent op die konteks waarbinne die daad

Brief: ‘Bybel sê niks goeds oor selfdegeslag seksuele praktyke in enige konteks nie’ Lees verder

Aktueel Briewe Die gay-debat

Alf Olivier skryf: ‘Nêrens in die Bybel word ’n homoseksuele verhouding goedgekeur nie’

Alf Olivier van Pretoria skryf: Neels Jackson reken in sy skrywe ‘Daar is nie ’n enkele teks (in die Bybel) wat gay verhoudinge van liefde en trou veroordeel nie’. So lees hy die Bybel met ’n skewe bril om sy eie siening daarin te probeer staaf. Veral Jackson se opvatting oor 1 Korintiërs 6:9-10 moet

Alf Olivier skryf: ‘Nêrens in die Bybel word ’n homoseksuele verhouding goedgekeur nie’ Lees verder

Aktueel Briewe Die gay-debat

Neels Jackson skryf: ‘Daar is nie ’n enkele teks (in die Bybel) wat gay verhoudinge van liefde en trou veroordeel nie’

Neels Jackson van Centurion skryf: AN Olivier maak in sy brief “Gedagtes oor Pride Month” (Kerkbode 30 Junie 2023) die volgende stelling: “Liberale Christene voer aan dat Jesus se kruisdood vir al ons sondes betaal het – en ons nie meer skuldig hoef te voel oor seksuele sondes solank dit niemand benadeel nie.” Hierdie stelling

Neels Jackson skryf: ‘Daar is nie ’n enkele teks (in die Bybel) wat gay verhoudinge van liefde en trou veroordeel nie’ Lees verder

Aktueel Briewe Die gay-debat

Gerhard Mahne skryf: Etiketdebatvoering is emosiebelaai en sonder grondige feite

Gerhard Mahne van Kaapstad skryf: Ek lees onlangs “I hate to confront those who … do not debate the content, just the labels.” Is jy ook al moeg om mense wat oor etikette debat voer te konfronteer? Waarom? Want dit blyk dat hierdie tipe debatvoering gewoonlik emosievol, maar sonder grondige feite geskied, dat appels met

Gerhard Mahne skryf: Etiketdebatvoering is emosiebelaai en sonder grondige feite Lees verder

Aktueel Briewe

Alf Olivier skryf: Mag ons ophou om die wêreld tevrede te probeer stel

Alf Olivier van Pretoria skryf: Ek skryf hierdie brief vandag aan almal wat moeg en selfs moedeloos voel oor die twis in ons kerk. Hoeveel gemeentes moet nog soos Tafelberg liewers hulle eie weg kies? Ek wil u terugneem na Handelinge 9:27 en herinner aan die krag van vergifnis en herstel. Ons lees hier van

Alf Olivier skryf: Mag ons ophou om die wêreld tevrede te probeer stel Lees verder

Aktueel Briewe

Bennie Marais skryf: Help ons asseblief, want ons worstel om vir die vyand te bid, vra gemeente 

Dr. Bennie Marais van NG Kerk Charl Cilliers skryf: Help ons asseblief want ons gemeente worstel met ’n diepe verlange om gehoorsaam te wees aan die Woord van God. Ons as gemeente wat baie boere insluit, probeer regtig hard om ons vyand lief te hê en vir hulle te bid. Tog is dit ’n Bybelse

Bennie Marais skryf: Help ons asseblief, want ons worstel om vir die vyand te bid, vra gemeente  Lees verder

Aktueel Briewe

Henrietta Klaasing skryf: ‘Nee’ vir hierdie dokument

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: ATLAS se “Dokument vir gesprekvoering oor reproduktiewe gesondheid: Aborsie” het in April 2023 verskyn. “Die finale weergawe van die gespreksdokument sal as vorderingsverslag dien by die Algemene Sinodesitting in Oktober 2023, as deel van die ATLAS-verslag”. ATLAS verwelkom dialoog, en is bewus daarvan dat sommige lesers teleurgesteld sal wees, skryf

Henrietta Klaasing skryf: ‘Nee’ vir hierdie dokument Lees verder

Aktueel Briewe

Johann Theron skryf: Eenheid is nie opsioneel nie, maar verpligtend

Johann Theron van Kraaifontein skryf: Die meeste mense ken die woorde wat Martin Luther sou sê tydens die Reformasie: “Hier staan ek, ek kan nie anders nie”. Waar dit gaan oor die kern van die belydenis, is daar geen ander opsie nie. In die afgelope Kaapse sinode, waar die Belydenis van Belhar en kerkeenheid amper

Johann Theron skryf: Eenheid is nie opsioneel nie, maar verpligtend Lees verder

Aktueel Briewe

Henrietta Klaasing skryf: ‘Wokeness’ is in wese inkonsekwent

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: “Wokeness” het ’n modegier geword. “I woke up” is die Engels vir “Ek het wakker geword”, so die term “woke” kom daarvandaan maar in ’n metaforiese betekenis (soos die ou lied se woorde “ONTWAAK jy wat slaap en staan op uit die dood”). Webster’s Dictionary definieer dit as “iemand wat

Henrietta Klaasing skryf: ‘Wokeness’ is in wese inkonsekwent Lees verder

Aktueel Briewe

Elders gesien | Ras: Ek wil ’n brug wees en my bediening is om meer ‘grace’ te gee as wat mense verwag – Van Heerden

Daar is ’n behoefte aan méér eerlikheid oor ras, ook binne die NG Kerk. “We are not done talking and the role of the church is to help heal the wounds and there are now more wounds than before,” meen dr Lieze Meiring, een van die organiseerders van ’n onlangse paneelgesprek oor ras, taal en

Elders gesien | Ras: Ek wil ’n brug wees en my bediening is om meer ‘grace’ te gee as wat mense verwag – Van Heerden Lees verder

Aktueel Video

Hoffie Hofmeyr: Christelike versoening behels om te praat oor spanning en polarisasie

Hoffie Hofmeyr van Pretoria skryf: Die huidige spanning in die NG Kerk neem tans uiters sorgwekkende afmetings aan. Selde in die geskiedenis van hierdie kerk was die temperatuur van polarisasie so hoog. Dit gaan in hierdie spanningsituasie oor twee groeperinge se verskillende perspektiewe op Skrifinterpretasie en oor ’n onwilligheid om na mekaar te luister. LEES

Hoffie Hofmeyr: Christelike versoening behels om te praat oor spanning en polarisasie Lees verder

Aktueel Briewe
Scroll to Top