Brief: Waarom bestaan daar ’n LGBTQI+-taakspan?
Die kerk behoort alle lidmate met dieselfde evangelie te bedien.
Brief: Waarom bestaan daar ’n LGBTQI+-taakspan? Lees verder
Briewe Die gay-debatDie kerk behoort alle lidmate met dieselfde evangelie te bedien.
Brief: Waarom bestaan daar ’n LGBTQI+-taakspan? Lees verder
Briewe Die gay-debatJohannes de Villiers van Eversdal skryf: Ds Riaan de Villiers se Pinksterboodskap roep ernstige vrae op. Hy praat van die “bitterheid” van afskeiding, maar misken die dieper bitterheid van dwaling, Skrifverdraaiing en ongehoorsaamheid. “Jesus het niks oor gay-gelowiges gesê nie.” Weerlegging: Christus bevestig die hele Skrif. Die stilte van Jesus word valslik as toestemming gelees.
Brief: Ernstige vrae oor Skrifverdraaiing Lees verder
Briewe Die gay-debatFreek Swanepoel skryf: ’n Egpaar het vier kinders gehad; twee seuns en twee dogters. Saam het hulle hulle kinders met liefde alleen grootgemaak. Later het die Pa ’n groot erf op die dorp gekoop en ’n huis daarop gebou, om so nader aan die skool te wees. So het die gesin die lewe ten volle
Brief | ’n Gelykenis vir vandag: Die wagtende Ma Lees verder
Briewe Die gay-debatTheo Danzfuss van Nelspruit skryf: In Kerkbode van 11 Junie 2025 kla ds Riaan de Villiers dat sy Pinkstersop so ’n bietjie bitter word “omdat ’n handvol lidmate en gemeentes” nou aankondig dat hulle hulle afskei van die liggaam van Christus “omdat die NG Kerk selfdegeslagverbintenisse erken en gay leraars in verbintenis in die amp
Brief: As jou Pinkstersop bitter word Lees verder
Briewe Die gay-debatProf Hoffie Hofmeyr van Pretoria skryf: Dr Frits Gaum is in sy KB-brief van 31 Julie 2023 reg dat ek wel bepaalde strepe trek tussen regsinnigheid en vrysinnigheid. Hy is egter nie reg dat ek dit rigied doen nie, want ek stel dit baie duidelik dat daar iets is soos meer regsinnig en iets soos
Hoffie Hofmeyr skryf: As die skoen pas, trek hom aan Lees verder
Briewe Die gay-debatTheo Danzfuss van Nelspruit skryf: In sy brief van 27 Julie “Kom ons lees die teks” probeer Neels Jackson steeds om lesers te oortuig dat Romeine 1 slegs die homoseksuele gedrag afkeur waar mense “binne ’n afgodskultus hulleself oorgee aan seksuele orgies met mense van dieselfde geslag”. Dit staan natuurlik nêrens in die teks of
Theo Danzfuss skryf: Ek skaam my nie oor die evangelie nie … Lees verder
Briewe Die gay-debatFrits Gaum van Durbanville skryf: Prof Hoffie Hofmeyr trek in sy brief duidelike strepe tussen, wat hy noem, “regsinnig” en “vrysinnig”. Dalk wil hy op die volgende vrae antwoord: Is mense wat apartheid op grond van bepaalde tekste ondersteun het, vrysinnig of regsinnig? Is mense wat vrouepredikante op grond van die Skrif (Paulus) se afwysing
Frits Gaum skryf: Moenie my in hoek jaag oor ‘regsinnig’ of ‘vrysinnig’ Lees verder
Briewe Die gay-debatProf Hoffie Hofmeyr van Pretoria skryf: Die Algemene Sinode van die NG Kerk is tans net iets meer as twee maande weg. Dit gaan waarskynlik die belangrikste Algemene Sinode van die afgelope paar dekades word, want ’n moontlike kritieke verdeling tussen regsinnig en vrysinnig binne die NG Kerk gaan waarskynlik vanjaar finaal plaasvind. Hierdie begrippe
BRIEF: Hoe benader jy die Algemene Sinode: regsinnig of vrysinnig? Lees verder
Briewe Die gay-debatAlbin Bowler, Bellville, skryf: Ds Theo Danzfuzz se brief van 19 Julie 2023 verwys. Alreeds in die sewentigerjare is in hermeneutiek en eksegese sekere gereformeerde beginsels aan ons voorgehou. Ek vermoed dat hierdie beginsels ook in die sestigerjare toe ds Danzfuzz die kweekskool bygewoon het deur sy dosente vasgelê is. ’n Belangrike beginsel is dat
BRIEF: Teks moet ontleed word binne konteks, maar ook met ander tekste vergelyk word Lees verder
Briewe Die gay-debatNeels Jackson van Centurion skryf: In sy brief “Gay debat: Tyd om eerlik te wees” (Kerkbode 19 Julie 2023) reken Theo Danzfuss ek pleeg inlegkunde as ek sê die tekste wat seksuele verkeer tussen mense van dieselfde geslag veroordeel, en dan spesifiek Romeine 1, gaan oor seksuele verkeer binne die konteks van afgodsdiens. Kom ons
Neels Jackson skryf: Kom ons lees die teks Lees verder
Aktueel Briewe Die gay-debatTheo Danzfuss van Nelspruit skryf: Neels Jackson skryf: “Daar is nie ’n enkele teks in die Bybel wat gay verhoudinge van liefde en trou veroordeel nie.” Dan sing hy weer die ou deuntjie van die vrou se hoed in die kerk. So word die Bybel se waarskuwing teen homoseks bespotlik gemaak. Eerlike debatvoering is om
Brief | Gay-debat: Tyd om eerlik te wees Lees verder
Briewe Die gay-debatSchalk van der Merwe, Langebaan skryf: Die brief ‘Daar is nie ’n enkele teks (in die Bybel) wat gay verhoudinge van liefde en trou veroordeel nie’ verwys. Ek wil hierdie antwoord rig aan my broer Neels Jackson, en ek doen dit met die grootste liefde en uit die diepte van my hart. Ek hoop jy
Schalk van der Merwe skryf: ‘Liefdevolle gayverhoudings is Bybels vreemd’ Lees verder
Aktueel Briewe Die gay-debatDs Julian van Groblersdal skryf: Neels Jackson skryf in sy brief (13.07) die volgende: “Die argument is dat liefdevolle en getroue verhoudinge tussen mense van dieselfde geslag nie sonde is nie, en dat liefdevolle seksuele verkeer in sulke verhoudinge ook nie sonde is nie.” Hierdie argument plaas die aksent op die konteks waarbinne die daad
Brief: ‘Bybel sê niks goeds oor selfdegeslag seksuele praktyke in enige konteks nie’ Lees verder
Aktueel Briewe Die gay-debatAlf Olivier van Pretoria skryf: Neels Jackson reken in sy skrywe ‘Daar is nie ’n enkele teks (in die Bybel) wat gay verhoudinge van liefde en trou veroordeel nie’. So lees hy die Bybel met ’n skewe bril om sy eie siening daarin te probeer staaf. Veral Jackson se opvatting oor 1 Korintiërs 6:9-10 moet
Alf Olivier skryf: ‘Nêrens in die Bybel word ’n homoseksuele verhouding goedgekeur nie’ Lees verder
Aktueel Briewe Die gay-debatNeels Jackson van Centurion skryf: AN Olivier maak in sy brief “Gedagtes oor Pride Month” (Kerkbode 30 Junie 2023) die volgende stelling: “Liberale Christene voer aan dat Jesus se kruisdood vir al ons sondes betaal het – en ons nie meer skuldig hoef te voel oor seksuele sondes solank dit niemand benadeel nie.” Hierdie stelling
Ek en dr Talbot Sadler het ’n stuk of twee dekades gelede in ’n stormagtige tyd in die NG Kerk (soos dit nou weer is) saam in die moderatuur van die Algemene Sinode gedien – hy as aktuarius, ek as skriba. Ek het baie waardering vir dié regsgeleerde (hy was eers ’n prokureur) en predikant.
BOEKBESPREKING: Gayverbintenisse – uitweg uit die vasgelooptheid Lees verder
Boeke Die gay-debatLiewe Henda, ek wil net baie dankie sê vir jou bydrae in Kerkbode: “Die ongasvrye kerk … toe en nou”. As daar iemand is wat hieroor kan skryf, is dit jy. Ons het al persoonlike gesprekke hieroor gehad, maar dankie vir jou leeuemoed en dapperheid om jou oortuigings, nóú, op hierdie wyse weer te gee.
Chris Jones skryf: Oor gasvryheid en sorg vir ander Lees verder
Die gay-debat RubriekeEk kom uit ’n geslag van predikante. My pa was ’n predikant, my suster se man was ’n predikant, hulle seun is ’n predikant, my man is ’n predikant en my seun is ’n predikant. My ondervinding en belewing van predikante kom dus van my doekdae af. Ook met die “hiërargie” van predikante is ek
Die ongasvrye kerk … toe en nou Lees verder
Die gay-debat RubriekeDie kwessie van selfdegeslagverbintenisse is besig om ’n hergroepering binne die NG Kerk te bring. Maar die behoefte om “ruimte te maak” kom nie uit ’n liberale teologie nie, maar eerder uit ’n bewustheid van die foute wat die kerk gemaak deur teen mense te diskrimineer en hulle uit te sluit uit die gemeenskap van
Ontleding: Hoe klink die geloof en worsteling van die ‘stiller stemme’ in NG Kerk? Lees verder
Artikels Die gay-debatGerugte en berigte oor “kerkskeuring” is volop, ook (veral?) op die voorblaaie van Sondagkoerante. Daar word gesê dat kerkskeuring min of meer onafwendbaar is vanweë die sogenaamde “liberale” koers wat die Algemene Sinode van die NG Kerk ingeslaan het met sy besluit om ruimte te maak vir meer as een standpunt oor selfdegeslagverbintenisse. Sommige van
Frits Gaum: Kerkskeuring, kerkherstel of kerkherskikking? Lees verder
Die gay-debat RubriekeKerkbode (KB): Hoe dink Moreleta Kairos Netwerk (MKN) oor skeuring in die NG Kerk en watter omstandighede maak eenheid moontlik? Theo Danzfuss (TD): Slegs die MKN se sentrale komitee kan amptelik namens die MKN praat. Ek antwoord jou vrae dus in my persoonlike hoedanigheid. MKN se standpunt wat reeds by die konferensie herhaaldelik gestel is,
Kerkskeuring: 5 vrae aan Theo Danzfuss Lees verder
Die gay-debat Nuus“Dit is vir ons moeilik en selfs onmoontlik om almal in die kerk as broers en susters te belewe,” sê die skrywers van ’n dokument wat ’n teologiese tuiste probeer skep vir ander NG lidmate wat verskil van die kerk se standpunt rondom selfdegeslagverbintenisse. “Ons was eens kollegas en vriende, maar die afstand tussen ons
NG Kerk: Kampe ‘ken mekaar nie meer nie’ Lees verder
Die gay-debat Nuus