Daar is nie ’n ‘Bybelse huwelik’ nie
In die kerklike gesprek oor gay-verbintenisse word die Bybelse siening oor die huwelik dikwels geopper. Hier is twee verskillende perspektiewe op die saak as deel van Kerkbode se gay-debat. Lees ook wat Willem Badenhorst hieroor skryf: Die Bybel kies ’n heteroseksuele antropologie Só lank reeds word Genesis 2 beskou as ’n verklaring dat die huwelik ’n […]
Daar is nie ’n ‘Bybelse huwelik’ nie Lees verder
Die gay-debat





