Hy vorm ons
Marietjie de Wet van Pietermaritzburg skryf: Ons Hemelse Vader is ons almal se Skepperheer, Hy alleen is die Pottebakker en ons die klei. Hy vorm ons in die moederskoot. Hoe is dit vir ons moontlik om te weet dat daardie kindjie wat gebore gaan word nie homoseksueel/transgender gaan wees nie? Ons kan nie weet nie, […]
