Nie posisies nie, maar belange
Francois Naudé van Rietfontein-Noord skryf: Dalk is dit juis die probleem in die gay-debat. Dat ons volgens een skrywer “kante van die saak” het wat gehoor moet word. Maar dis juis vanuit ons vaste stellings waarvandaan ons die teksgranate na die gemeende vyand gooi. Anoniem vanuit ons selfvoldane posisies. So diep ingegrawe dat ons gelukkig […]
Nie posisies nie, maar belange Lees verder
Briewe Die gay-debat







