Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Die gay-debat

Gays: Handhaaf die besluite, vra 23 studente

’n Groep van 23 voornemende predikante van die NG Kerk het die buitengewone Algemene Sinode gevra om die besluite oor verhoudings tussen mense van dieselfde geslag van die Algemene Sinode van 2015 te handhaaf en onmiddellik in werking te stel. Die groep se volledige beskrywingspunt aan die vergadering lui só: BESKRYWINGSPUNT VAN NG KERK VOORNEMENDE […]

Gays: Handhaaf die besluite, vra 23 studente Lees verder

Die gay-debat Nuus

Kan ons die Bybel uitdaag?

Ds Hans van Vuuren (emeritus) van Heilbron-Suid skryf: Ek reageer op die skrywe van prof Julie Claassens van Stellenbosch in Kerkbode van 2 September 2016 onder die opskrif: “Om die Shootertexts te ontwapen.” As ons die Bybel aanvaar soos wat God dit duidelik vir ons aanbied, as deur Hom gegee; betroubaar, ewig, waar en onfeilbaar,

Kan ons die Bybel uitdaag? Lees verder

Briewe Die gay-debat
Ds Nelis Janse van Rensburg aan die woord by die Algemene Sinode van 2015. Foto: Neels Jackson

Op soek na ’n weg om saam kerk te wees

’n Buitengewone Algemene Sinode word van 7 tot 10 November gehou waar die saak van verhoudings tussen mense van dieselfde geslag opnuut bespreek sal word. DS NELIS JANSE VAN RENSBURG, voorsitter van die Algemene Sinodale Moderamen, gee perspektief. Die moderamen het besluit om ’n buitengewone Algemene Sinode te hou oor die besluit van 2015 oor

Op soek na ’n weg om saam kerk te wees Lees verder

Die gay-debat Nelis Janse van Rensburg

Wynberg waardeer besluite

Dr Danie Nel, voorsitter van die ringskommissie van Wynberg, skryf: Die Ring van Wynberg het tydens haar 56ste vergade­ring te Zwaanswyk  op 12 September 2016 die besluite van die 2015 Algemene Sinode betreffende selfdegeslagverhoudings bespreek. Die Ring het met waardering kennis geneem dat die besluite die menswaardigheid van alle medegelowiges, wat in ’n verhouding van

Wynberg waardeer besluite Lees verder

Briewe Die gay-debat

‘LGBTI-teoloë vier kerklike bevryding’

Sewe LGBTI-teoloë* van die NG Kerk het die herroeping van die opskorting van die Algemene Sinode se besluite oor selfdegeslagverhoudinge verwelkom. Terselfdertyd meen hulle die Algemene Sinodale Moderamen en die Algemene Taakspan Regte is ‘n openbare verskoning verskuldig. Die verklaring onder die opskrif “LGBTI-teoloë vier kerklike bevryding” is uitgereik deur Laurie Gaum, Judith Kotzé, Schalk

‘LGBTI-teoloë vier kerklike bevryding’ Lees verder

Die gay-debat Nuus

God is anders

Ds Petrus Moolman van Pretoria skryf: Ds Cassie Carstens se dood en die herinnering aan die destydse gebeure by die Algemene Sinode waar hy die posisie van hom en sy gay seun se verhouding bekendgemaak het, het my opnuut weer in die hart gegryp – net soos daardie tyd.  Ek wil tegelyk ook by Albert

God is anders Lees verder

Briewe Die gay-debat

Twee veranderings

Chris van Wyk van Port Elizabeth skryf: James Brownson se Bible, gender, sexuality (Kerkbode, 5 Augustus 2016) verwys. Ek het waardering vir Brown­­son se billike beoordeling van die gay-debat. Brownson het met nuwe oë die Bybel begin lees nadat sy seun homself as gay geïdentifiseer het. Brownson het daarna van sy vroeëre tradi­sionele standpunt afstand

Twee veranderings Lees verder

Briewe Die gay-debat

So sê julle sê Hy

In die kerklike debat oor verhoudinge tussen mense van dieselfde geslag, is dit belangrik om ook gay mense se stemme te hoor. Die gedig hierby is die reaksie van ’n gelowige, ’n gay lidmaat van die NG Kerk, op besluite van die kerk oor gay-seksualiteit. Om nog meer pyn te vermy, verkies die skrywer hiervan

So sê julle sê Hy Lees verder

Die gay-debat

Is dit ‘So spreek die Here?’

Johan Kuhn van Clubview skryf: Ek, 75 jaar jonk (oud), is ’n voetsoolvlak-, gedoopte, aangeneemde, sonder-in-diepte-teologiese-kennis NG lidmaat. Hoe my pad vorentoe lyk, weet ek vir seker. Hierdie sekerheid het ek bekom sonder in-diepte teologiese kennis. Ek dank God dat ek op hierdie stadium van my lewe nog verseker is van my pad vorentoe, ten

Is dit ‘So spreek die Here?’ Lees verder

Briewe Die gay-debat

Verwerping en pyn . . . of insluiting en liefde

Die debat oor verhoudinge tussen mense van dieselfde geslag, gaan oor mense. Watter rol behoort hulle stemme en hulle belewenisse in die debat te speel? Hierby is twee perspektiewe op die saak. Lees ook ds Helgard Janse van Rensburg se perspektief: Bly by die waarheid – met liefde en deernis In die spervuur van die

Verwerping en pyn . . . of insluiting en liefde Lees verder

Die gay-debat

Bly by die waarheid – met liefde en deernis

Die debat oor verhoudinge tussen mense van dieselfde geslag, gaan oor mense. Watter rol behoort hulle stemme en hulle belewenisse in die debat te speel? Hierby is twee perspektiewe op die saak. Lees ook dr Marietjie van Loggerenberg se perspektief: Verwerping en pyn … of insluiting en liefde In die soeke na waarheid rakende selfdegeslag-aangetrokkenheid

Bly by die waarheid – met liefde en deernis Lees verder

Die gay-debat
Scroll to Top