Brief: Wie het vir die kerkgebou betaal?
Daniel Louw van Secunda skryf: Gerhard Ferreira wil dit laat blyk dat gemeentes wat skeur nie hulle bates (geboue) uit die verband kan neem nie. Het Gerhard al daaraan gedink dat gemeentes wat reeds uit die verband getree het, goeie regshulp geraadpleeg het voordat hulle dit gedoen het? Miskien is dit hoekom dit so stil […]
Brief: Wie het vir die kerkgebou betaal? Lees verder
Briewe










