Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Brief | Wil reünie hou met finalejaarsklas van 1976 op Maties

Hierdie is 'n lesersbrief.
Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuigings van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Dawie de Wet van Die Strand skryf: Hiermee nooi ek die 1976-finalejaarsklas van die Kweekskool op Stellenbosch uit vir ’n reünie.

Kom ons probeer Donderdag, 19 November 2026 bymekaarkom – 50 jaar na ons legitimasie op 19/11/1976 – dalk vir ’n laatontbyt so 10:00, of minstens vir ’n virtuele kuier. Kontak my asseblief so gou moontlik met jou voorstelle. As jy jou selfoonnommer kan bysit, kan ek ’n WhatsAppgroep stig waaarop ons saam kan dink en beplan. My e-pos is: dcdw72@gmail.com. 

Seëngroete,

Dawie

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.