Brief: Om as leraar af te los op die platteland
Ds Pierre Marais (voorheen leraar op Ceres) skryf: Ek en my vrou Mona het gedurende Mei en Junie vanjaar gaan aflos in die NG gemeente Fraserburg. Dit was vir ons ’n wonderlike en verrykende ervaring! LEES OOK: ‘’n Mens se hande voel afgekap. Jy voel oorweldig’ Een van die lidmate, Danél Hoon, skrywe in ’n […]
Brief: Om as leraar af te los op die platteland Lees verder
Briewe










