Koring en onkruid
André Louwrens skryf: Chris van Wyk (Kerkbode, 5 Februarie) vereenvoudig nie regtig die debat as hy sê ons liefde vir God vra gehoorsaamheid aan die Skrif se riglyne vir verhoudinge nie. As hy presies weet wat is hierdie riglyne, hoekom het hy ons nie lankal gesê nie? Tweedens is die dinamika wat verhoudinge destyds gereguleer […]
