Dis ’n tekste-oorlog
Henda Gaum van Glentana skryf: ’n Tekste-oorlog is in die NG Kerk aan die woed. En dit oor gays! (Amper soos destyds met die
Dis ’n tekste-oorlog Lees verder
Briewe Die gay-debatDie opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuiging van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.
Henda Gaum van Glentana skryf: ’n Tekste-oorlog is in die NG Kerk aan die woed. En dit oor gays! (Amper soos destyds met die
Dis ’n tekste-oorlog Lees verder
Briewe Die gay-debatShai Mulder van Barberton skryf: Die artikel in Kerkbode van 19 Februarie 2016, “Versoeningswerk is
Diensplig is ’n ereplig Lees verder
BrieweChris van Wyk van Port Elizabeth skryf: Ek sal graag by Kobus Myburgh (“Kom reis saam met Romeine 1”, Kerkbode, 15 April) die volgende wil hoor: Hoekom ignoreer jy die feit dat in die Grieks-Romeinse wêreld “lovers” die mees algemene selfdegeslagverhoudings was, soos dit trouens vandag nog is? Hoekom ignoreer jy die feit dat persone
Waarom dié feite ignoreer? Lees verder
Briewe Die gay-debatDr Lectus Steenkamp van Kaapstad skryf: My gereformeerde en behoudende hart was bly toe ek dr Chris van Wyk se artikel (Kerkbode, 15 April, “Paulus draai nie doekies om nie”) oor Paulus se woorde in Romeine 1:18-23 gelees het. Onversag stel hy dit en sê dat Paulus selfdegeslag-seksuele gedrag afkeur. Hy haal Rosaria Butterfield aan
Dr Christo Herbst van Trompsburg skryf: Aangaande die debat oor homoseksualiteit.
’n Onverstaanbare werklikheid Lees verder
Briewe Die gay-debatDr Albert Alberts van Waterkloof skryf: Na aanleiding van ds Piet Otto se brief “In liefde en waarheid” (Kerkbode, 15 April). Ds Otto het basies met my saamgestem dat ’n mens die Skrif kan interpreteer soos dit ’n mens pas. Hierdie is egter ’n onverkwiklike gesprek en dit is onwaarskynlik dat die twee kante mekaar sal
Ontmoet mekaar in liefde Lees verder
Briewe Die gay-debatDaniel van Rooyen skryf: Dit is met groot belangstelling dat ek die debat oor homoseksualiteit in Kerkbode volg. Ek het groot waardering vir die wyse waarop Kerkbode die saak hanteer en vir die belangrikheid wat daaraan toegeken word. Dr Chris Jones (Kerkbode, 19 Februarie 2016) verduidelik baie interessant dat daar nie ’n “Bybelse huwelik” bestaan
Ons verstaan mekaar nie Lees verder
Briewe Die gay-debatDs Gert Janse van Rensburg van Pretoria skryf: Vooraf: Ek haat nie gay persone nie! Die artikel deur
Hier skei ons paaie Lees verder
Briewe Die gay-debatChris van Wyk van Somerstrand skryf: Levitikus 18:22 en 20:13
Vier stellings oor Levitikus Lees verder
Briewe Die gay-debatBaie dankie aan Kerkbode vir die waardige wyse waarop die debat oor
Aanvaar ons, asseblief Lees verder
Briewe Die gay-debatAwie Viljoen van Dealesville skryf: Ek aanvaar die heilige Skrif, wat die wil van God volkome bevat, en wat ek vir my saligheid moet
Dit bly steeds sonde Lees verder
Briewe Die gay-debatNico Jacobs van Kleinmond skryf: Baie dankie vir die reeks artikels in die Kerkbode oor selfdegeslagverhoudings. Dit is baie insiggewend en skep die broodnodige geleentheid tot verdere inligting en gesprek. As ‘n mens rustig die verskillende artikels wat tot dusver geplaas is, lees, blyk dit duidelik dat daar ’n groot gaping tussen dié ten gunste
Ons moet bly praat Lees verder
Briewe Die gay-debatMarietjie de Wet van Pietermaritzburg skryf: Ons Hemelse Vader is ons almal se Skepperheer, Hy alleen is die Pottebakker en ons die klei. Hy vorm ons in die moederskoot. Hoe is dit vir ons moontlik om te weet dat daardie kindjie wat gebore gaan word nie homoseksueel/transgender gaan wees nie? Ons kan nie weet nie,
Dr Kobus Visser van Middelburg skryf: Dr Chris Jones skryf Genesis is nie histories-letterlik waar nie, die Bybel is grootliks ‘n menslike boek, daar is nie ‘n “Bybelse huwelik’’ nie en dat kerke tradisioneel heteroseksuele instansies is. Inderdaad het die universele kerk tot ongeveer 1950 geglo in ‘n tradisioneel heteroseksuele huwelik. Veronderstel God wil `n
Een man, een vrou, een vlees Lees verder
Briewe Die gay-debatDs. Hans van Vuuren (emeritus) skryf: In dr Chris Jones se artikel oor Gay verbintenisse, lees ek: “Die Bybelse boeke en literatuur is grootliks menslike pogings om die mense van daardie tyd, hoe hulle die wêreld om hulle verstaan het en wat dit met hulle geloof in God te make gehad het, te beskryf.” As
Die Bybel is geïnspireer Lees verder
Briewe Die gay-debatDr Martin Lazenby van Centurion skryf: As ek so na die gesprek oor dieselfdegeslag-verhoudings luister en sien hoe dikwels die huwelik ter sprake kom, verstom ek my hoe dikwels dit gebeur dat mense amper adamant daarop aandring dat God die huwelik ingestel het. God het nie die huwelik ingestel nie. Hy het verskeie ander dinge
God en die huwelik Lees verder
Briewe Die gay-debatPiet Otto van Griekwastad skryf: Ek reageer graag as volg op dr Albert Alberts se versoek om “hulp” asook sy vraag of Griekwastad gemeente “sagte oë het”. Hy is natuurlik heeltemal reg dat ’n mens “Skrifinterpretasie seker kan doen soos dit jou siening pas”. Dit is presies wat tans gebeur met die goedkeur van gay-verbintenisse
‘In liefde en waarheid’ Lees verder
Briewe Die gay-debatProf Johan Janse van Rensburg skryf: Die artikel van prof Fanie Snyman (4 Maart 2016) verwys. In Kerkbode van 4 Maart 2016 skryf prof Fanie Snyman met betrekking tot Levitikus 18:22 en 20:13 dat homoseksualiteit as seksuele oriëntasie onbekend was in die Ou Testament. Hieruit lei hy af dat die Levitikustekste nie selfdegeslag-verhoudings in gedagte
Gay verhoudings was bekend Lees verder
Briewe Die gay-debatAC Meyer van Flamwood skryf: Wat ek mis in al die besprekings teen gays is die afwesigheid van liefde. Sonder liefde
‘Ek mis die liefde’ Lees verder
Briewe Die gay-debatAmanda Lotz van Potchefstroom-Noord skryf: Dr Chris Jones se artikel in Kerkbode van 19 Februarie, “Daar is nie ’n “Bybelse Huwelik” nie” het my geweldig ontstel. Ek haal aan: “Die Bybelse boeke en literatuur is grootliks menslike pogings om die mense van daardie tyd, hoe hulle die wêreld om hulle verstaan het en wat dit
Dit is ontstellend Lees verder
Briewe Die gay-debatJW Esterhuysen van Riversdal skryf: Ek verwys na dr Michiel Botha se brief in Kerkbode van 22 Januarie. Nadat hy verwys het na Reglement 19 waarvolgens besluite van die Algemene Sinode nie teruggetrek of verander mag word nie, sluit hy af met: “Die Kerk se geloofwaardigheid durf nie langer op die spel geplaas te word nie”.
Gays moenie sondig nie Lees verder
Briewe Die gay-debatRina du Plooy van Ruimsig skryf: Met verwysing na die “Gay-debat” dink ek met hartseer aan Eugène Marais se Winternag: “So wyd as die Here se genade …”, of dalk die gebrek daaraan. Twee standpunte word in die debat gestel: 1. Skrifgesag en Skrifverstaan; 2. Die Bybelse norm van liefde. Ek lees Petrus se belydenis in
Liefde bring klarigheid Lees verder
Briewe Die gay-debat