Die volle liggaam
Cobus Olivier skryf uit die Vrystaat: Ons gesin het ’n werklike behoefte om die liggaam van Christus in sy volheid te ervaar. Terselfdertyd hunker ons na kerk in Afrikaans. In die Vrystaat loop die etniese skeidslyne baie op taal. Dit beteken as ons by die NG Kerk of enige ander Afrikaans-kerk in die dorp hou, […]






