Dosente se standpunt stel teleur
Ds Chris Smith van Westonaria skryf: Hiermee wil ek my teleurstelling uitspreek oor die skrywe van die dosente van UP oor die besluit oor selfdegeslagverhoudings. Eerstens omdat die groep die skrywe rig as ‘n groep “geleerdes”. Dit is duidelik gestel as komende van die dosente van die universiteit. Maar dit moet tog nie die motivering […]
Dosente se standpunt stel teleur Lees verder
Briewe Die gay-debat





