Hierdie is 'n lesersbrief.
Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuigings van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.
Rudi van Klerksdorp skryf:
Met die lees van prof Julie Claassens se “Gedagte oor kerkwees” in Kerkbode van 2 September sien ek weer hoop vir ons kerk in die toekoms.
Dankie dat daar ’n jonger geslag na vore kom om ou garde wakker te skud wat vasklou aan die vertolking van tekste wat moontlik ander betekenis mag hê as wat 50 jaar en langer al geglo is.
Dankie, Julie, gaan so voort.
Lesers kan briewe rig aan Die Redakteur, Kerkbode en dit na kerkbode@tydskrifte.co.za stuur. Korter briewe, verkieslik nie langer as 300 woorde nie, geniet voorkeur by plasing. Briewe sal redaksioneel versorg word en kan ook verkort word.
