Leraars beweeg (Amptelike nuus – 09 Oktober 2026)
Hierdie kennisgewings is op 09 Oktober opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds AS (Armandt) Botha van NHK Groeneweide, Boksburg na Fraserburg; ds FduT (Floris) Lategan van Grootrivier na Upington-Noord; ds K (Karlie) Liebenberg na Bredasdorp; prop N (Natasha) ten Krooden as diensleraar na Vanderkloof, Petrusville en Petrusville-Uitsig. AANVAAR Ds K (Karlie) Liebenberg na […]
Leraars beweeg (Amptelike nuus – 09 Oktober 2026) Lees verder
Amptelik



















