Drukgroep bekommerd: ‘Hoe kan staat dan kerke voorskryf?’
Terwyl die regering probeer om wanpraktyke in godsdiensinstellings hok te slaan, is die reg van elke persoon op vryheid van godsdiens, geloof, gewete, oortuiging en opinie op die spel, meen prof Rassie Malherbe, die waarnemende sameroeper: Suid-Afrikaanse Raad vir die Beskerming en Bevordering van Godsdiensregte en -Vryhede. Kerkbode wou by hom hoor: Kerkbode (KB): […]
Drukgroep bekommerd: ‘Hoe kan staat dan kerke voorskryf?’ Lees verder
Uncategorized



