Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Elders gesien: Kan die kruis ook ’n vorm van protes wees?

“Waarom bly die kruis, byna twee millennia ná Christus se kruisdood, een van die mees herkenbare en betekenisvolle simbole ter wêreld?” Só vra die omroeper Jannie Pelser aan sy gaste in die ateljee prof. Fanie Snyman, die voormalige dekaan van die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van die Vrystaat, prof. Hennie Stander, emeritus professor in Grieks aan die Universiteit van Pretoria en kenner van die vroeë Christendom en prof. Cobus van Wyngaard, professor in Sistematiese Teologie aan Unisa. En meer spesifiek vra hy by 34 minute in hierdie wydlopende gesprek: “Protesteer die kruis?”

Bron: Radio Pulpit

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top