NG Gemeente Nuwerus: Voltydse vastetermyn leraarspos (drie jaar)
Vakature vir ’n voltydse vastetermyn leraarspos van drie jaar In biddende afhanklikheid van die Here nooi die kerkraad gelegitimeerdes van die NG Kerk uit om vir hierdie leraarspos aansoek te doen. Die kerkraad kan ná drie jaar besluit om die termyn te verleng. GEMEENTEPROFIEL: Nuwerus is ’n plattelandse gemeente binne die sinode van Wes-Kaapland se […]
NG Gemeente Nuwerus: Voltydse vastetermyn leraarspos (drie jaar) Lees verder
Afgehandelde vakatures





















