Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Elders gesien | Oor staatsbeheer van godsdiensvryheid

“Die NG Kerk ondersteun die plig van die staat om ’n positiewe en veilige omgewing vir godsdiensvryheid te skep en om sonder onbillike diskriminasie op grond van geloof of godsdiens op te tree.”

Dit is luidens ’n onlangse skrywe vanaf die Algemene Sinode Moderamen (ASM) “vir verspreiding na leraars” en “vir kennisname van taakspanne”. Hierdie verslag fokus ondermeer op die wyse waarop die NG Kerk inspraak het op die werksaamhede van die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kulturele, Godsdienstige en Taalkundige Gemeenskappe (CRL-Regskommissie). Onder andere word die NG Kerk se bekommernisse oor staatsbeheer van godsdiensvryheid kernagtig opgesom.

Lees meer onder:

ASM NUUSBRIEF_CRL REGSKOMMISSIE
No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top