Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Nooitgedacht: Voltydse leraar (Bronkhorstspruit)

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Voltydse leraar

Sluitingsdatum: 30 April 2026.

Gemeenteprofiel:

Betrokke plattelandse gemeente met 670 belydende en 170 dooplidmate.

Leraarsprofiel:

Goeie pastorale leierskap. Passie vir bediening van mense in elke lewensfase. Gelegitimeerde leraar van die NG Kerk of Hervormde Kerk onder die ouderdom van 50 jaar.

Pligte: Soos omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde.

Vergoeding en voordele:

Vergoedingspakket (TKVI) onderhandelbaar met sinodale skale as riglyn.

Aansoek:

Per e-pos aan ngnooit@gmail.com, vergesel van volledige CV en name met kontakbesonderhede van minstens drie referente. Kandidate mag genooi word vir ’n preekbeurt en onderhoud.

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik na afloop van suksesvolle terugvoer.

Navrae:

  • Leon von Benecke, kerkbestuurder 082 577 1276.
  • Dewet Cronjé, finansbestuurder 082 078 1942.

Die kerkraad behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit die aansoeke te maak nie.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top