Nederduitse Gereformeerde Kerk Noord-Kaapland: Predikant in Sinodale Diens (PSD)
Vakature: Predikant in Sinodale Diens (PSD) Standplaas: Kimberley Die Sinode van Noord-Kaapland stel hiermee ’n vakature bekend vir die voltydse pos van Predikant in Sinodale Diens (PSD) ten einde leiding te gee aan die uitvoering van die sinode se roeping deur teologiese rigting, verhoudingsbou en die koördinering van die sinode se bedieningswerk. Roepingsverklaring: Die Sinode […]
Nederduitse Gereformeerde Kerk Noord-Kaapland: Predikant in Sinodale Diens (PSD) Lees verder
Vakatures




















