Elders gesien | ‘Bid vir vrede’ – Kerkorganisasies reageer op konflik in Midde-Ooste
Die Wêreldraad van Kerke en die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke is saam met ander kerkorganisasies “diep besorg” oor die humanitêre en sosiale impak van die eskalerende konflik in Iran, sowel as die bedreiging wat dit vir vrede in die Midde-Ooste inhou. “Having endured many years of complex political, economic and social challenges, the people of […]
Elders gesien | ‘Bid vir vrede’ – Kerkorganisasies reageer op konflik in Midde-Ooste Lees verder
Nuus




















