Brief: ‘Kerk se roeping is nie om neutrale gespreksruimte vir wêreldgodsdienste te wees’
Julian Olivier van Groblersdal skryf: Met groot waardering lees ek die gesprek rondom die Groote Kerk se gebruik van die liturgiese ruimte vir ’n VN-gesprek oor Israel en Gasa. Tog wek die verduideliking van ds Riaan de Villiers ’n noodsaaklike teologiese vraag: Kan die beginsels van die koninkryk van God werklik gedeel word deur mense […]
Brief: ‘Kerk se roeping is nie om neutrale gespreksruimte vir wêreldgodsdienste te wees’ Lees verder
Briewe
















