Lentekonferensie: Ek wonder … en ek hoop
Stefan Roos van Sunwardpark skryf: Die afgelope Lentekonferensie laat my met ’n diep en opregte stuk hoop. Was dit dalk die insiggewende, relevante sessies? Of, was dit die goeie gros predikante wat ’n konsentrasie jeugdigheid en wysheid ondervang het? Dalk was dit die deel van stories, die praat oor stories en die skep van stories. […]
Lentekonferensie: Ek wonder … en ek hoop Lees verder
Briewe


















