leraars beweeg (Amptelike nuus – 04 Julie 2025)
Hierdie kennisgewings is op 04 Julie 2025 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP AANVAAR Dr HJ (Hein) Wiegand van Capitalpark-Concordia na Hopefield. WES-KAAPLAND BEVESTIGING Dr Heinrich J Wiegand van Pretoria het die beroep na NG Gemeente Hopefield aangeneem. Hy word op Sondag, 3 Augustus 2025 in sy amp bevestig en sy intreepreek sal plaasvind […]
leraars beweeg (Amptelike nuus – 04 Julie 2025) Lees verder
Amptelik



















