Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

UP reageer op Rapport-berig – Verklaring deur Kuratorium

Die amptelike persverklaring wat hieronder ingesluit word, is nie 'n nuusberig deur Kerkbode nie. Die persverklaring word in sy geheel hier gepubliseer vir die rekord en ter wille van lidmate se vrye toegang tot amptelike inligting in die kerk.

Die dagbestuur van die Kuratorium van Universiteit Pretoria (UP) het Maandag 31 Maart 2025 onderstaande verklaring uitgereik met kommentaar op die Rapport-berig, “Satanis by Tuks kap Roets oor ‘giftige rasteorie’” (30 Maart 2025).

Verklaring Dagbestuur
  • Die Kuratorium is verantwoordelik vir die NG Kerk se studente en dosente by die Universiteit van Pretoria.
No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top