KYK: Wat beteken Jesus se opstanding vandag vir gelowiges?
“In Christus se opstanding, sien ons die eerste tekens van die herstelde wêreld,” sê prof Marius Nel, dosent in Nuwe Testament aan die Universiteit Stellenbosch, in gesprek met dr Heerden van Niekerk. Kyk die volledige onderhoud hieronder. Meer oor hierdie videoreeks: Die dagbestuur van die Algemene Sinode Moderamen (ASM) het ’n reeks van meer as […]
KYK: Wat beteken Jesus se opstanding vandag vir gelowiges? Lees verder
Video














