Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Redakteursbrief

Kerkbode het die vergadering van die NG Kerk se Algemene Sinode Moderamen (ASM) van 11-13 November in Gauteng bygewoon en bied hieronder 'n oorsig naas die beriggewing wat verlede week vanuit die vergadering gedoen is. Foto: DJ Muller

Tussen verlies en vooruitskoue: Die ASM in November

’n Filosoof van Stellenbosch het ’n onlangse gesprek oor korrupsie in die openbare sektor met hierdie woorde na ’n plek van ongewone weerloosheid gestuur: “Ek en my familie kom in die prentjie waar dit gaan oor korrupsie in die privaatsektor … Dit het gelei tot die koelbloedige moord op my seun Bouwer (’n insolvensieprokureur) op […]

Tussen verlies en vooruitskoue: Die ASM in November Lees verder

Redakteursbrief Rubrieke

Mediarubriek | Wat’s nuus? Wanneer die leser nie jou stem mis nie

In die vorige rubriek het ons geskryf oor klagtes oor bestaande beriggewing. Maar wat as ’n nuuspublikasie se stem gewoon verdwyn?   Die krag waarmee die stringe kleinformaat-stories op Instagram, YouTube Shorts, Facebook Reels en TikTok ons oë boei en ons duime mesmeraais dui op ’n radikaal nuwe nuus-dieet op die globale spyskaart en joernaliste

Mediarubriek | Wat’s nuus? Wanneer die leser nie jou stem mis nie Lees verder

Redakteursbrief

Mediarubriek | Wat’s nuus? Wanneer joernaliste se keuses tot konflik lei

Só klink twee van die baie soorte gesonde maar uitdagende terugvoer wat ’n joernalis by ’n publikasie soos Kerkbode mag ontvang: Julle moes nie hieroor berig het nie. Julle moes hieroor berig het. Die eerste bevraagteken beriggewing en / of die uitwerking wat dit mag hê. Die tweede bevraagteken die gebrek aan beriggewing en /

Mediarubriek | Wat’s nuus? Wanneer joernaliste se keuses tot konflik lei Lees verder

Redakteursbrief

Teken nou in op gedrukte Kerkbode (maandeliks in 2025)

Naas die kerknuus en stories wat ons deur die week hier – digitaal – publiseer, verskyn Kerkbode steeds een keer per maand in gedrukte formaat. Gemeentes wat inteken op hierdie diens, kry ‘n keur van nuus, rubrieke, boekresensies en lesersbydraes in kleurvolle 20-blad-formaat. Volg hierdie skakel om te bestel: https://kerkbode.christians.co.za/bestel/ Sien ‘n voorbeeld van die

Teken nou in op gedrukte Kerkbode (maandeliks in 2025) Lees verder

Redakteursbrief

Kerkbode 175: Dankie vir steun met dokkie-idee … ons vorder stadig maar seker!

Ons sê dankie vir die lesers wat reeds sedert 19 Julie beursies oopgemaak het om ons te help om ons doelbedrag van R25 000 in te samel ten einde ‘n pakkende dokumentêre video oor dáárdie projek te laat vervaardig. Maar ons het nog ‘n lang pad tot by die finansiële eindpunt! Die eerste Kerkbode het

Kerkbode 175: Dankie vir steun met dokkie-idee … ons vorder stadig maar seker! Lees verder

Redakteursbrief
Ná vier dae en 175 km se hardloop in die Karoo het die Kerkbode-span gevoel dit sal ’n skande wees as ons nie ten minste probeer steun en geld werf om hierdie projek in ’n behoorlike 24 minuut dokumentêr te omskep nie. Foto: Robert Cable

Fondsinsameling vir dokkie ter viering van Kerkbode se 175ste jaar

Hier is die waarheid: Die idee om 175 km ter viering van Kerkbode se 175ste bestaansjaar te hardloop, was ietwat buite die kernfokus van ons redaksionele jaarplan. En dit lê ongelukkig halflyf buite ons begroting vir die jaar.   Die jaarplan sluit goed in soos: Skep ’n weeklikse Kerkbode-podsending. Skep ’n reeks wat vars na

Fondsinsameling vir dokkie ter viering van Kerkbode se 175ste jaar Lees verder

Redakteursbrief

Nuwe weeklikse podsending | Roerende gesprekke by Kerkbode Kollig – elke Sondag op jou slimfoon

Kerkbode Kollig is die Kerkbode-podsending waaroor ons vroeër vanjaar in hierdie ruimte berig het. Dit is meer soos ’n saamluisterprojek, vertel die aanbieder Heléne Meissenheimer. Die kanaal bestaan uit ’n weeklikse podsending gevul met insetsels oor kerknuus, geloofstories en gesprekke om jou in te lig, te laat nadink en te inspireer. Kliek HIER vir alle

Nuwe weeklikse podsending | Roerende gesprekke by Kerkbode Kollig – elke Sondag op jou slimfoon Lees verder

Redakteursbrief

Maak lig! Jou donasie van so min as R240 per jaar laat ons toe om ons digitale reikwydte te vergroot deur woord én video

Wil jy vanjaar meer lig as hitte die wêreld instuur? Meer “sense” as sensasie najaag? Dan is ons op dieselfde bladsy. Kerkbode vertel gemeentes se stories. En ons koppel werksoekers met geleenthede in die bediening via ons Vakatures-portaal. Maar ons is afhanklik van lesers se finansiële ondersteuning. Jou donasie van so min as R240 per

Maak lig! Jou donasie van so min as R240 per jaar laat ons toe om ons digitale reikwydte te vergroot deur woord én video Lees verder

Redakteursbrief

Só kan jy in 2024 op hoogte van kerknuus, vakatures en amptelike skuiwe bly

Soek jy die maklikste manier om op hoogte van kerknuus te bly? Laai ons slimfoontoepassing af: Android-fone: https://play.google.com/store/apps/details?id=za.co.christians.kerkbode Apple-fone: https://apps.apple.com/za/app/kerkbode/id1152476543 ** Geniet jy die gedrukte Kerkbode se maandblad-formaat? Onthou, die besluit om in te teken is in jóú hande. Maak seker hierdie skakel bereik besluitnemers by jou gemeente as jy die subskripsie wil hernieu: https://kerkbode.christians.co.za/bestel/ **

Só kan jy in 2024 op hoogte van kerknuus, vakatures en amptelike skuiwe bly Lees verder

Redakteursbrief

Onderlinge verskille – asook beriggewing daaróór – bring nodige balans

Deur nuuswerkers te belet by ’n nuuswaardige deel van ’n weeklange byeenkoms loop ’n mens die gevaar om self die nuus te raak. En iets te laat blyk van ’n mediaverstaan wat beriggewing oor verskille verwar met die rede vir die verskille. Die bespreking oor ’n groot klomp leerstellige besware vanuit die kerkgeledere asook die

Onderlinge verskille – asook beriggewing daaróór – bring nodige balans Lees verder

@sinode Redakteursbrief
Sosiale media, waaronder Facebook en Instagram, is steeds een van die gewildste plekke waarlangs lesers ons stories volg. Lees meer oor die ander maniere waarop Kerkbode jou op hoogte hou van kerknuus.

Kerknuus: Bly digitaal op die hoogte – ook tydens Algemene Sinode (15-20 Oktober)

Gun my ’n veralgemening: Kerknuus beweeg stadig. Gemeet aan die tempo van die 24-uur-nuussiklus is dit ’n ritme wat hom nie aldag laat aanjaag deur die ietwat arbitrêre spertye van nuusbulletins, nuushonger webblaaie of selfs dagblaaie nie. Trouens, om oor taakspanne se werksaamhede tussen die vierjaarlikse vergadering van die algemene sinode te berig, kan ’n

Kerknuus: Bly digitaal op die hoogte – ook tydens Algemene Sinode (15-20 Oktober) Lees verder

Redakteursbrief
Stories bied ’n nie-bedreigende en egte manier om mekaar se leefwêrelde beter te verstaan. Dit is wat lidmate van ’n Oos-Kaapse gemeente agtergekom het tydens ’n uitreik in die wintervakansie na Nyathi in die ou Transkei. Foto: Verskaf

Om mekaar se stories te wil hoor …

Een verskriklike nag in 2019 het ds Rethie van Niekerk en haar man alles wat hulle besit verloor toe hulle huis afbrand. Die volgende aand het hulle egter blyplek gehad. Van oral het mense goed aangedra en gehelp. “Hulle het vir ons voorsien soos jy nie kan beskryf nie,” vertel sy vir Jaco Strydom. Sy

Om mekaar se stories te wil hoor … Lees verder

Redakteursbrief

Konstruktiewe joernalistiek: Om harder te luister

Nuus is nie maar eenvoudig nuus nie. Voorblaaie en hooftrekke in nuusbulletins val nie uit die lug nie. Dit word saamgestel deur joernaliste wat werk met die soort lens waardeur nuusmedia al vir dekades gebeure bekyk. Tradisionele “nuuswaardes” is goed soos prominensie (wat maak die regeerders en diegene met mag?), konflik, presedent (waartoe lei hierdie?),

Konstruktiewe joernalistiek: Om harder te luister Lees verder

Redakteursbrief
Die berig wat Heléne Meissenheimer vir Kerkbode oor Little Seeds se storievertellers gaan doen het, is wel enersyds oor die vordering van een kind se leesvermoë danksy die sagte krag van stories. Maar, soos dikwels met hierdie soort beriggewing, gaan dit ook oor ’n veel breër impak. Een wat soos ’n sambreel oopslaan en ’n veel wyer skadu gooi.

Vroeëkinderontwikkeling: Die groter storie

Ons lees saam uit Hessie die gelukkige hen. Linda Hendricks skuif voor die klein groepie kinders in – storieboek in die hand – om ’n liefde vir lees aan te wakker in ’n land waarin minder as 20% van graad 4-kinders met begrip kan lees, volgens die 2021-uitslae van die Progress in International Literacy Study.

Vroeëkinderontwikkeling: Die groter storie Lees verder

Redakteursbrief

Ondersteun kerknuus só: Word ’n Vriend van Kerkbode

In die jongste Kerkbode (deesdae ‘n maandblad in papierformaat) bied ons redaksie en ons netwerk van medewerkers ‘n oorsig van kerknuus, boeke, opinie asook ‘n sinode-oorsig en gewoon ‘n paar lekkerlees artikels. As jou gemeente nie inteken op Kerkbode nie, kan jy die e-koerant by hierdie skakel sien, of onderaan hierdie berig. Indien jy –

Ondersteun kerknuus só: Word ’n Vriend van Kerkbode Lees verder

Redakteursbrief
Só stem die meerderheid van afgevaardigdes uit NG Kerk Vrystaat: Die NG Kerk Vrystaat besluit om nie kragtens Artikel 37 van die Kerkorde uit algemene sinodale verband te tree nie, maar om met die Algemene Sinode van Oktober 2023 in gesprek te tree.

NG Kerk Vrystaat: Meerderheid wil in gesprek bly met Algemene Sinode en ander streeksinodes

Hoe lyk die proses agter die Vrystaatse meerderheidsbesluit vandeesmaand om nie uit verband met die Algemene Sinode van die NG Kerk te tree nie? Indien jy tevrede is dat jy ’n reeks kernbesluite oor die implikasies van meningsverskil in die NG Kerk kon verwoord, hoe peil jy ’n groep van sowat 62 000 belydende lidmate?

NG Kerk Vrystaat: Meerderheid wil in gesprek bly met Algemene Sinode en ander streeksinodes Lees verder

Redakteursbrief

Lees (en ondersteun) Kerkbode só

Die jongste uitgawe van Kerkbode, wat dié week onderweg is intekenaargemeentes, bied ons lesers: Ondersoek: Watter rol speel streeksinodes (soos NG Kerk Noordkaapland en vennote-organisasies) met droogtehulpprojekte soos Red ‘n Plaas en ander? Dubbelboekeblad: Resensies deur prof Stephan Joubert en ds Rethie van Niekerk Rubrieke: Ds Nelis Janse van Rensburg oor teologiese opleiding en prof

Lees (en ondersteun) Kerkbode só Lees verder

Redakteursbrief
Nuusvermyding was een van die gesprekspunte by vanjaar se Teologiese Dag by Universiteit Stellenbosch (13 Februarie). Ook vir kerknuus blyk hierdie verlangsaming of selfs versadiging te dreig. 'n Temavermoeidheid en soms selfs ’n weersin in nóg sinne oor meningsverskil binne die kerk. Hierbo is dr Lee-Shae Salma Scharnick-Udemans van UWK aan die woord.

Nuusvermyding het ook ’n verlammende effek in kerknuusomgewing

Alle ander tekorte eers ter syde: Daar’s volop slimfone in Suid-Afrika. Daar is meer simkaarte in Suid-Afrika as inwoners. En digitale toegang tot nuus is – ondanks ’n betaalmuur hier en daar – veel meer as volop. Dit is danksy sosiale media trouens moeilik om van te ontsnap. G’n wonder veral strawwe sosialemediagebruikers probeer naderhand

Nuusvermyding het ook ’n verlammende effek in kerknuusomgewing Lees verder

Redakteursbrief

‘Elders gelees’: Kerkbode se ‘vinnige baan’ vir inligting op die web

By Kerkbode soek ons voortdurend na maniere om ons nuusdiens uit te brei en te verbeter. Een so eksperiment kyk na die ontginning van die vele stories wat ons nuuskantoor via nuusbriewe, persverklarings asook sosiale media bereik en spesifiek oor die spoed van publikasie van sulke inhoud. ’n Mens kan sê dis ’n “teksperiment”, want

‘Elders gelees’: Kerkbode se ‘vinnige baan’ vir inligting op die web Lees verder

Redakteursbrief

PODSENDING | Oor uitbranding en hoe om jou gedagtes te ‘bevriend’

Soms is die dat en wat van ’n storie byna ewe belangrik of beduidend: Dat iemand aan die begín van sy / haar loopbaan reeds oor uitbranding dink, is byna net so beduidend as presies wat hy / sy daaroor navors, nie waar nie? Ek sal my hier op Carl Jung beroep wat iets soortgelyk

PODSENDING | Oor uitbranding en hoe om jou gedagtes te ‘bevriend’ Lees verder

Redakteursbrief Video

Kerkbode: Die reis na volhoubaarheid

Vanaf Maart 2023 herposisioneer ons die gedrukte Kerkbode as ’n maandblad. Hierdie is meer as “housekeeping”. Dit is ons poging om ondanks die jaarlikse afname in inkomste (intekenaars) en verhoging in uitgawes (papier, koerierdiens) steeds ’n gehaltediens in gedrukte formaat te kan lewer, as toevoeging tot ons digitale aanbod. Kliek HIER om in te teken

Kerkbode: Die reis na volhoubaarheid Lees verder

Redakteursbrief
Scroll to Top