Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Ondersteun kerknuus só: Word ’n Vriend van Kerkbode

In die jongste Kerkbode (deesdae ‘n maandblad in papierformaat) bied ons redaksie en ons netwerk van medewerkers ‘n oorsig van kerknuus, boeke, opinie asook ‘n sinode-oorsig en gewoon ‘n paar lekkerlees artikels.

As jou gemeente nie inteken op Kerkbode nie, kan jy die e-koerant by hierdie skakel sien, of onderaan hierdie berig.

Indien jy – soos die meerderheid van ons lesers – ons nuusdiens hoofsaaklik hier, aanlyn, geniet, kry jy gratis toegang tot al ons inhoud die oomblik wat ons dit laai. “Digitaal eerste,” soos die leuse lui.

Indien jy ons joernalistiek na waarde skat, het ons jou ondersteuning nodig. Jy kan ‘n eenvoudige donasie-proses volg by die Vriende van Kerkbode-skakel hieronder. Jou bydrae help ons op die pad na volhoubaarheid.

Lekker lees

Die Kerkbode-span

26_Mei_2023_3

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top