Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

@sinode

Van 7-10 Junie het die NG Kerk Vrystaat by Nampopark buite Bothaville sinodesitting gehou. Foto: Le Roux Schoeman

Oorsig in 90 sekondes: Kerknuushoogtepunte vanaf sinodesitting van NG Kerk Vrystaat

Van 7-10 Junie het die NG Kerk Vrystaat by Nampopark buite Bothaville sinodesitting gehou. Verteenwoordigers van die oorgrote meerderheid van die 149 gemeentes van dié streeksinode van die NG Kerk sal die geleentheid bywoon. Kerkbode bied ‘n kort oorsig uit die Vrystaat. 

Oorsig in 90 sekondes: Kerknuushoogtepunte vanaf sinodesitting van NG Kerk Vrystaat Lees verder

@sinode
Christine Grobbelaar is 'n afgevaardigde en in haar derde jaar van teologiese studies. Hier neem sy deel aan 'n bordspel wat ontwerp is om gemeentes vars te help dink oor betrokkenheid op hulle dorpe. Foto's: Le Roux Schoeman

NG Kerk Vrystaat: Só beleef teologiese studente die saamtrek

Ons gesels met twee van ‘n klein groep teologiese studente wat ook vandeesweek se sinodesitting by Bothaville in die Vrystaat bywoon.  

NG Kerk Vrystaat: Só beleef teologiese studente die saamtrek Lees verder

@sinode

Beter Dorpe: Dominees wil speel-speel dink aan ernstige samewerking op Vrystaatse platteland

By die sinodesitting van die NG Kerk Vrystaat dink hierdie dominees op 9 Junie tydens ‘n wegbreeksessie saam aan hoe om gemeentes se impak op dorpe te verhoog. Ds Mias Nortier van NG gemeente Jacobsdal vertel hieronder hoe ‘n innoverende nuwe speletjie energie en idees loswikkel rondom Beter Dorpe en die NG Kerk se impak. 

Beter Dorpe: Dominees wil speel-speel dink aan ernstige samewerking op Vrystaatse platteland Lees verder

@sinode
Dr Coenie Burger het by die teoloog David H. Kelsey aangesluit om te sê daar is drie groot verhale in die Bybel. Die Ou Testament oor God die Vader, die Evangelies oor Jesus en, vanaf Handelinge, oor die Heilige Gees. Foto's: Kerkbode

Dink eenheid, nie Vader óf Seun, óf Gees … – Coenie Burger oor vraag na Wie God is

As jy mense oor die kerk wil opgewonde maak, praat jy nie met hulle oor die kerk nie, jy praat met hulle oor God, het die teoloog en voormalige kerkleier dr Coenie Burger vroeg Maandag by die sinodesitting van die NG Kerk Vrystaat gesê.    “Die Bybel is geskryf om ons oor God te vertel,”

Dink eenheid, nie Vader óf Seun, óf Gees … – Coenie Burger oor vraag na Wie God is Lees verder

@sinode
"Ons eenheid is broos, ja. Maar daar is ’n diepe hunkering na vrede, en na mekaar – ek hoor dit by die meeste gemeentes. En twee verdere oortuigings: Ons is te min – 70 000 NG lidmate in ’n provinsie van 3 miljoen mense (en waarvan baie, baie ook Christene is!) – om mekaar nog verder te verdeel. En tweedens, ons roeping hier is te groot; die voetspoor van die NG Kerk in die Vrystaat is veel groter as ons getalle. Ry maar, en gaan kyk in die dorpe die kerktorings en -tuine. Ons is hier." - Jan Lubbe aan Kerkbode in die onderhoud hieronder. Foto: Kerkbode-argief

Sinode in die Vrystaat: ‘Ons eenheid is broos, ja. Maar daar is ’n diepe hunkering na vrede, en na mekaar’ – Lubbe

Van 7-10 Junie sal die NG Kerk Vrystaat by Nampopark buite Bothaville sinodesitting hou. Verteenwoordigers van die oorgrote meerderheid van die 149 gemeentes van dié streeksinode van die NG Kerk sal die geleentheid bywoon. Op die vooraand van die sinodesitting het Kerkbode vir ds Jan Lubbe, die voorsitter van die vergadering, gevra …   Kerkbode

Sinode in die Vrystaat: ‘Ons eenheid is broos, ja. Maar daar is ’n diepe hunkering na vrede, en na mekaar’ – Lubbe Lees verder

@sinode Nuus

Kollig-podsending | Yolanda Dreyer oor hoe ’n mens met jou eie stukkendheid kan werk en die krag van pastorale sorg

Niemand van ons is heel nie, maar hoe werk jy met jou eie stukkendheid? Dit is die vraag wat aan die hart lê van ’n reeks gesprekke wat prof Yolanda Dreyer by die onlangse vergadering van die sinode van die NG Kerk in Oos-Kaapland gelei het. LEES OOK: Oos-Kaapse Sinode sê: ‘Hierheen stuur God ons

Kollig-podsending | Yolanda Dreyer oor hoe ’n mens met jou eie stukkendheid kan werk en die krag van pastorale sorg Lees verder

@sinode Artikels

Oos-Kaapse Sinode sê: ‘Hierheen stuur God ons …’

Na medemense gemeentes kwesbares gesinne boemelaars ontnugterdes onbekendes armes kinderloses mense in nood leierskapsfigure weerloses werksplekke families in hospitale huise waar mense sterf verontregtes geestelike armes mense wat minderwaardig voel nuwe ouers diegene wat diens en dienste lewer na kwesbare mammas na weduwees gesinne met konflik families wat mishandel voel werknemers en werkloses … Dit

Oos-Kaapse Sinode sê: ‘Hierheen stuur God ons …’ Lees verder

@sinode
Sowat 180 afgevaardigdes van regoor NG Kerk in Oos-Kaapland vergader vandeesweek by die Willows Konferensiesentrum in Nelson Mandelabaai. Leiers verkies: Die volgende afgevaardigdes is tot die moderamen verkies (vlnr) Ds MG van Rooyen (ondervoorsitter), dr Elsje Büchner (addisionele lid), dr Dewald Davel (voorsitter), ds Jan Grobbelaar (aktuarius), ds Danie Mouton (skriba en Direkteur Sinode - adviserende lid).

Sinode Oos-Kaapland – Dag 3: Toringkerk (NG) en Houtkerk (Presbiteriaans) vat hande en bied raad aan ander klein gemeentes: Moenie haastig wees met só ’n proses nie – ’n Storie uit Stutterheim

Die derde dag van die sinodesitting van Oos-Kaapland van 13-16 Oktober in Gqeberha het vroegdag swaar klem gelê op die vaardighede van afgevaardigdes, wat met groepwerk onder leiding van dr Frederick Marais aan ’n sessie rondom “sosiale innovasie” deelgeneem het.  Daarna luister die vergadering na stories uit Stutterheim (’n klein dorp met nege tradisionele kerke)

Sinode Oos-Kaapland – Dag 3: Toringkerk (NG) en Houtkerk (Presbiteriaans) vat hande en bied raad aan ander klein gemeentes: Moenie haastig wees met só ’n proses nie – ’n Storie uit Stutterheim Lees verder

@sinode

Flits uit ’n sinode-sitting (Dag 2) | Hoe goed ken jy die geskiedenis en jou eie storie?

‘n Belangrike tema vir die kerk is “generasionele trauma”, die gevolge en die genesing daarvan, volgens ds Danie Mouton. “Die rede hoekom dit belangrik is om steeds oor die geskiedenis te praat, is omdat die sosiale dinamika van die 19de eeu nog springlewendig is,” het Mouton by die vergadering van die Sinode van Oos-Kaapland in

Flits uit ’n sinode-sitting (Dag 2) | Hoe goed ken jy die geskiedenis en jou eie storie? Lees verder

@sinode
Een van die laaste tafelgesprekke op die eerste dag van die sinodevergadering het gehandel oor ’n skrywe deur prof Piet Naudé, wat op vooraf-versoek deur gemeenteleiers ’n brief geskryf het “asof uit die eerste eeu”. Lees die brief hieronder.

Sinodesitting in Oos-Kaapland (Dag 1) Só wil sinodegangers ‘probleemstories’ aanvul in soeke na bruikbare toekomsvisie + Piet Naudé pen ’n ‘Pauliniese’ brief

In Maart vanjaar het ’n groep van meer as 40 plaaslike leiers van Sinode Oos-Kaapland in Gqeberha ’n “storiemuur” gebou om die verhaal van bediening in dié streek sedert 1990 in hulle eie woorde te probeer vasvang “en te vra hoe God in hierdie verhaal aanwesig was?” Vandeesweek is 180 verteenwoordigers van gemeentes regoor die

Sinodesitting in Oos-Kaapland (Dag 1) Só wil sinodegangers ‘probleemstories’ aanvul in soeke na bruikbare toekomsvisie + Piet Naudé pen ’n ‘Pauliniese’ brief Lees verder

@sinode
NG gemeentes in KwaZulu-Natal kan nou onder bepaalde omstandighede aansoek doen om deur ’n emerituspredikant van bo 70 of ’n hulpleraar (soos wat diensleraars hier bekend is) bedien te word mits, in laasgenoemde geval, ’n predikant as mentor betrek kan word.
Interimreëlings is vandeesweek by ’n buitengewone sinodesitting in KwaZulu-Natal aanvaar om die tekort aan predikante in hierdie streek te probeer verlig. Foto's: Louis Nel

Leraartekort: In KZN kan oueres nou aanhou preek

Interimreëlings is vandeesweek (3-4 September) by ’n buitengewone sinodesitting in KwaZulu-Natal aanvaar om die tekort aan predikante in hierdie streek te probeer verlig. Gemeentes in dié streek kan nou onder bepaalde omstandighede aansoek doen om deur ’n emerituspredikant van bo 70 of ’n hulpleraar (soos wat diensleraars hier bekend is) bedien te word tensy, in

Leraartekort: In KZN kan oueres nou aanhou preek Lees verder

@sinode Nuus

VIDEO: Reaksie onder afgevaardigdes ná NG Kerk in Namibië bande losmaak met Algemene Sinode

Die NG Kerk in Namibië het verlede week besluit om uit verband te tree met die NG Kerk se Algemene Sinode (AS). Afgevaardigdes het met tweederdemeerderheid via geslote stembrief gestem dat die 2022-besluit (om bande los te maak met die Algemene Sinodale verband) “van krag word”. Sien die volledige besluit hieronder. Kerkbode het ná die

VIDEO: Reaksie onder afgevaardigdes ná NG Kerk in Namibië bande losmaak met Algemene Sinode Lees verder

@sinode
Die jongste verwikkeling was nóg vinnig, nóg sonder teenstemme. Maar op ’n stortreëndag in die Namibiese hoofstad het verteenwoordigers van sowat 42 gemeentes in dié land uiteindelik met ’n tweederdemeerderheid gestem dat die 2022-besluit (om bande los te maak met die Algemene Sinodale verband) “van krag word”.

NG Kerk Namibië tree ná jarelange proses uit verband met NG Kerk se Algemene Sinode

Die NG Kerk in Namibië wil “nuwe bilaterale ooreenkomste” sluit ná dié voormalige streeksinode van die NG Kerk op Donderdag 20 Maart ’n besluit geneem het om uit verband te tree met die NG Kerk se Algemene Sinode (AS). Die goedgekeurde aanbeveling praat van ’n “nuwe bedeling” en ’n soeke na samewerking en ondersteuning met

NG Kerk Namibië tree ná jarelange proses uit verband met NG Kerk se Algemene Sinode Lees verder

@sinode Gewild
Tydens die sinodesitting van 2002 het ds Uli Trümpelmann 'n vis gevang in die plaaslike stroom – en dit plegtig oorhandig aan prof Piet Meiring.

Dit wat was, wat is, en wat voorlê: 45 jaar van familiewees in die Oostelike Sinode

“Toe ons moet besin oor ’n nuwe naam vir die sinode in 2007, was een van die voorstelle: die sinode van die leeu en die lam. Die leeu vir die wildtuin en die lam vir die plase,” vertel ds Francois Retief, voormalige uitvoerende amptenaar van die Oostelike Sinode. Die natuur en die geografiese gebied van

Dit wat was, wat is, en wat voorlê: 45 jaar van familiewees in die Oostelike Sinode Lees verder

@sinode Nuus

Afgevaardigdes by onlangse Oostelike Sinodesitting deel hulle verhale

Die illusie wat soms van sinodesittings geskep word, is dat dit bestaan uit dominees en ouderlinge wat dit infiltreer “van buite” … Amper soos die EFF wat met hulle rooi hoedjies kom toyi-toyi. Die feit is dat afgevaardigdes na ’n sinodesitting uit gewone mense bestaan. Mense wat afgevaardig word deur gemeentes. Mense met verwagtings en

Afgevaardigdes by onlangse Oostelike Sinodesitting deel hulle verhale Lees verder

@sinode

Vrystaat Sinode: Nabetragting van ’n afgevaardigde: ‘Kompromie skep ruimte terwyl ons verder leer,’ sê leraar oor Vrystaat se versoek rondom verbintenisse by afgelope sinodesitting

Ds Francois Lamprecht was een van die afgevaardigdes by die afgelope buitengewone sitting van die NG Kerk Vrystaat se sinode. Kerkbode het hom gevra …   Kerkbode (KB): Afgevaardigdes by die buitengewone sinode het gekies vir eenheid, maar ten koste van die bevestiging van selfdegeslagverbintenisse. Stem jy saam met so ’n vertolking en wat sou

Vrystaat Sinode: Nabetragting van ’n afgevaardigde: ‘Kompromie skep ruimte terwyl ons verder leer,’ sê leraar oor Vrystaat se versoek rondom verbintenisse by afgelope sinodesitting Lees verder

@sinode

Noord-Kaaplandse Sinode | Gemeentes wil kerk wees … met of sonder dominee: Só soek sinode saam na nuwe bedieningsmodel

Die helfte van hulle gemeentes het minder as 300 lidmate en 15 gemeentes het vakante predikantsposte. Maar ’n nuwe kerkmodel neem vorm aan in die NG Kerk in Noord-Kaapland, berig Helene Meissenheimer.   Toe die meer as 130 sinodegangers Woensdagmiddag (9 Oktober) vanuit ’n bewolkte Kimberley huiswaarts mik, was dit met die wete dat hulle

Noord-Kaaplandse Sinode | Gemeentes wil kerk wees … met of sonder dominee: Só soek sinode saam na nuwe bedieningsmodel Lees verder

@sinode Nuus

Oostelike Sinode kies vir roeping en eenheid eerder as twis en verskil

Kerkwees in die koninkryk en ’n besluit oor kerkverband op die voorfront tydens die laaste dae van die Oostelike sinodesitting, berig Hendrien van Vliet.   “Ek kan vanoggend hier staan, want iemand het my na Jesus gelei, so op die Romeinse pad. Ons het uit Romeine gelees.” So spreek Nico Swart, predikant by Skuilkrans-gemeente, die

Oostelike Sinode kies vir roeping en eenheid eerder as twis en verskil Lees verder

@sinode
Die ondervoorsitter van die VGKSA Phororo, ds Mario Ferris, is op Dinsdag ’n seënbede toegesing na sy groeteboodskap. Iets wat so ’n paar jaar terug nog ondenkbaar sou wees weens ’n sinodebesluit van 2015 wat luidens ’n verslag “enorme skade aangerig het aan die verhouding” tussen hierdie twee kerkgroepe. Die sinode het hierdie besluit herroep en gesê hulle is spyt daaroor en dat hulle verbind is tot ’n proses van “ontmoeting en genesing”. Foto's: Heléne Meissenheimer

Noord-Kaaplandse sinode: ‘Bevry ons van ons agendas,’ lei gebed teen sinodemuur

Te midde van koorsang, ’n versoeningsgebaar teenoor die VGK en leierskapskuiwe in die NG Kerk in Noord-Kaapland, vang iets agter in ’n kerksaal in Kimberley Heléne Meissenheimer se oog op Dinsdag 8 Oktober, voorlaaste dag van dié NG streeksinode se sinodesitting. ’n Klomp A4-blaaie skryfblokpapier op ’n groen aansteekbord trek met oggendtee ’n mens se aandag

Noord-Kaaplandse sinode: ‘Bevry ons van ons agendas,’ lei gebed teen sinodemuur Lees verder

@sinode Nuus

Oostelike Sinode: Kenner bied raad teen omgee-vermoeidheid (compassion fatigue) en stres onder dominees

Van ekologie en leraarsversorging tot jeugbediening en besteding van sinodefondse. Hendrien van Vliet berig oor ’n vol dag van tafelgesprekke gedurende die tweede dag van die Oostelike sinodesitting.   “Kom jy Sondag kerk toe?” “Nee, ons het alweer ’n instaan-dominee, die tweede een hierdie jaar, kan jy glo! Hulle werk mos net een dag per

Oostelike Sinode: Kenner bied raad teen omgee-vermoeidheid (compassion fatigue) en stres onder dominees Lees verder

@sinode
Afgevaardigdes by die sinode van NG Kerk in Noord-Kaapland is diep besorg oor die welstand van hulle enigste prediant in sinodale diens, Christo Jonk (middel), wat gemeentes moet ondersteun in ’n streek waar 15 gemeentes vakante vaste leraarsposte het. Foto’s: Heléne Meissenheimer

“Almal bel vir Christo” – Noord-Kaapse sinode hoor van ‘krisis’ in kapasiteit by sinodale kantoor

Christo Jonck is dun gesmeer. Deel van hierdie dominee se pligbeskrywing as predikant in sinodale diens is om ondersteuning te bied aan gemeentes. Maar, in die lig van die aantal gemeentes sonder leraars word daar sóveel op Jonck se nommer gedruk dat hy nie aan kantooradministrasie die nodige aandag kan gee nie. Só is gehoor

“Almal bel vir Christo” – Noord-Kaapse sinode hoor van ‘krisis’ in kapasiteit by sinodale kantoor Lees verder

@sinode Nuus
Foto's: Hendrien van Vliet

Oostelike Sinode: Leraarsversorging, ekologie en kerkverband onder die loep by Modimolle

  Sowat 158 afgevaardigdes kom byeen by Weesgerus op Modimolle Die tema: Biddend, saam op pad! Verslae oor ekologie, leraarsversorging asook verband met die Algemene Sinode sal bespreek word   Die vergadering op Maandag 7 Oktober is geopen deur dr Tertius Erasmus, voorsitter van die Sinodale Diensraad, wat gelees het uit Psalm 136. Die sinodegangers,

Oostelike Sinode: Leraarsversorging, ekologie en kerkverband onder die loep by Modimolle Lees verder

@sinode
Scroll to Top