Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

VIDEO: Reaksie onder afgevaardigdes ná NG Kerk in Namibië bande losmaak met Algemene Sinode

Die NG Kerk in Namibië het verlede week besluit om uit verband te tree met die NG Kerk se Algemene Sinode (AS).

Afgevaardigdes het met tweederdemeerderheid via geslote stembrief gestem dat die 2022-besluit (om bande los te maak met die Algemene Sinodale verband) “van krag word”. Sien die volledige besluit hieronder. Kerkbode het ná die stemmery kortliks met vier afgevaardigdes gesels. 


Lees die besluit soos verskaf deur die NGKN. Asook die reaksie daarop deur dagbestuur van die ASM.

 

NAM_Besluit 2025-03-21 Getuienis van die ASM Dagbestuur.docx

 

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top