Kerkbode: Nou moet julle asseblief help
Geagte leser, Dit is met nuwe erns en dringendheid dat ons jou en jou gemeente vanjaar uitnooi om in te teken op die gedrukte uitgawe van Kerkbode vir 2027. Jou subskripsie-fooi is ’n belegging in die soort joernalistiek waarmee ons as redaksie lidmate, gemeentes en kerkkommunikasie wil dien. Die papierformaat dien as toevoeing tot al […]
Kerkbode: Nou moet julle asseblief help Lees verder
Redakteursbrief





















