Hoor die smagting na stilte, vra teoloë
“Ons gooi die liewe Here dood met woorde.” Só waarsku prof Denise Ackermann onlangs. “Ons kan nie luister nie, want as ons luister, is ons kwesbaar,” meen die Anglikaanse teoloog. Die afgetrede dosent het voor ’n gehoor van sowat 250 mense gepraat oor die onderwerp Rooted in silence: The value of spiritual direction (for clergy). […]
Hoor die smagting na stilte, vra teoloë Lees verder
Nuus








