Podsending: Hoekom luister so belangrike deel van sosiale innovasie is … – Frederick Marais gesels met Joe Janse van Rensburg
“‘Dissipel’ beteken om ‘n leerling te wees … Navolgerskap van Jesus beteken dat ons nié alles weet nie,” verduidelik dr Frederick Marais in hierdie onderhoud (43 minute) met ds Joe Janse van Rensburg, Gemeenteleier van NG Gemeente Jeffreysbaai. Marais gee onder meer sy definisie van die woord “innovasie” aan die hand van voorbeelde soos die […]





















