Kerknuus in die Facebook-era
Wanneer is dit beter vir ’n nuuswebwerf om minder aktief – tjoepstil selfs – op Facebook te wees? Hoe moet die ratio van “Pyn” teenoor “Plesier” lyk voor dit ’n redelike besluit is om eenvoudig te sê Facebook doen jou handelsmerk meer skade as goed? Kom ons probeer gou daai som doen aan die hand […]
Kerknuus in die Facebook-era Lees verder
Redakteursbrief Video












