Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Conette le Roux

Gewoonlik vra dr Carin van Schalkwyk dat mense op haar verjaardag geld gee “aan een of ander saak of NRO”, maar vanjaar op haar 51ste verjaardag vra sy vir bydraes van net R51 elk om haar stygende mediese onkostes te help dek in haar jaarlange stryd teen ovariale kanker. Foto: Verskaf

Dominee in kankerstryd: ‘Help asb met R51 op my 51ste verjaarsdag’

“Vandag was die laaste dag van my 50ste lewensjaar. By tye het ek gedink ek gaan dit nie tot hier maak nie, maar deur die Here se genade is ek nog hier.” Só skryf dr Carin van Schalkwyk, leraar van die NG en VGK gemeente Philippolis in die Vrystaat, Woensdag 26 Januarie op haar Facebookblad […]

Dominee in kankerstryd: ‘Help asb met R51 op my 51ste verjaarsdag’ Lees verder

Nuus

NAMAKWALANDSE KUSGEMEENTES

Vakature: Predikant (tweejaartermynpos) Sluitingsdatum: 12 Desember 2021 Die drie kusgemeentes van Namakwaland, Alexanderbaai, Port Nolloth en Grootmist, het ter wille van ’n effektiewe evangeliebediening ’n kombinasie-ooreenkoms met mekaar aangegaan. Hierdie drie gemeentes glo dat hulle gesamentlike missionale bediening ’n groter impak sal hê in hierdie mees Noordwestelike hoek van die land.   Namakwalandse Kusgemeentes Wie

NAMAKWALANDSE KUSGEMEENTES Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE LANGEBAAN

Vakature: Gemeenteleraar (vastetermynpos) Sluitingsdatum: 10 Desember 2021   Gemeenteprofiel Ons is ’n plattelandse gemeente geleë in die pragtige Weskusdorp Langebaan. Die gemeenskap het die afgelope paar jaar uitgebrei en ontwikkel van ʼn tradisionele vakansiedorp tot ʼn dorp waar inwoners hulself op ʼn meer permanente basis kom vestig. Die gemeente bestaan uit ongeveer 1 600 belydende

NG GEMEENTE LANGEBAAN Lees verder

Afgehandelde vakatures

Skattejag: Van Memel tot Moerdyk

Die NG Kerk – ons erfenis – ’n fotoversameling van die argitektoniese skatte van 139 NG kerke in SA deur Philippe Menache en Helmut Wolff Uitgewer: Skrywers, 2021 Die outeurs Menache en Wolff het al presteer deur in ander soortgelyke publikasies Suid-Afrika se kerkboukuns te bevorder. Wat hierdie uitgawe interessant maak, is die feit dat

Skattejag: Van Memel tot Moerdyk Lees verder

Boeke

Om teen ‘drake’ te waak: ’n Moet-boek vir ouers en versorgers

Die dag toe die draak kom deur Fanie Viljoen Uitgewer: Human & Rousseau, 2019  Kindermolestering is ’n skrikwekkende werklikheid. Sowat ’n derde van Suid-Afrika se kinders word voor die ouderdom van 17 seksueel misbruik. Hoe beskerm ons kinders hierteen? Fanie Viljoen se Die dag toe die draak kom hanteer hierdie kwessie. Kinders kan hulleself nie

Om teen ‘drake’ te waak: ’n Moet-boek vir ouers en versorgers Lees verder

Boeke
Huibrecht McDonald. Foto: Leonora van Tonder

En wie versorg die versorgers?

Covid-19 en die inperkingsmaat­reëls het ons opnuut herinner hoe belangrik die werk van versorgers/verpleegkundiges is. ’n Oud-verpleegkundige en do­sent het met CONETTE LE ROUX gesels oor die belangrike eienskap­pe waaroor dié versorgers moet beskik en hoe sy haar passie om versorgers te bemagtig steeds uitleef. Wanneer jy die 75-jarige Huibrecht McDonald vra watter eienskap kan

En wie versorg die versorgers? Lees verder

Aktueel Artikels
Juffrou Irma Julies, die departementshoof van die grondslagfase, hou al 31 jaar skool by Soetendal. Hier verwelkom sy die leerders. Foto: Robert Cable

Kinderkerskousprojek help leerders toerus vir skooljaar

Die graad 1- en graad 2-leerders van Soetendal Primêre Skool buite Wellington se maskers kon nie eens hulle breë glimlagte op 17 Februarie wegsteek nie. Bybel-Media en die SA Voedingsprojek het hande gevat om te sorg dat dié leerders, wat van omringende plase afkomstig is, met skryfbehoeftes en boeke vir 2021 gewapen is. “Bybel-Media het

Kinderkerskousprojek help leerders toerus vir skooljaar Lees verder

Nuus
Die skrywer (links) is die moderator van die Oostelike Sinode. Hier sit hy langs Mampuru III, koning van die Bapedistam, tydens die Kgosi Mampuru-byeenkoms op 21 November 2020. Regs is ds Paul Grobler, die direkteur van die Noordelike Sinode. Foto verskaf

VERSOENING: ’n Nuwe band ná die tou gebreek het

Oral in die media hoor, sien en lees ons van rassespanning en vyandskap tussen die inwoners van hierdie land. Te midde hiervan is dit so nodig om die Kgosi Mampuru-storie te hoor. Hierdie storie illustreer hoe die Here werk om vrede te bring waar daar vyandskap was, wonde te heel en nuwe verhoudinge te skep.

VERSOENING: ’n Nuwe band ná die tou gebreek het Lees verder

Artikels
Charlotte Sibanyoni. Foto: Verskaf

Charlotte ‘moes baie grense oorsteek tot hier’

“Ek dink nie dit het al inge­sink nie,” sê Charlotte Sibanyoni wat in November die eerste swart vroulike dominee in die NG Kerk word. Die 26-jarige Charlotte word op 22 November om 19:00 in die NG gemeente Universiteitsoord in Pretoria bevestig. “Ons is regtig opgewonde oor Charlotte se bevestiging,” vertel ds Ronél Meylahn, ’n leraar

Charlotte ‘moes baie grense oorsteek tot hier’ Lees verder

Nuus
“Om olifante so te sien baljaar in die stof, is eenvoudig onbe­skryflik, vertel Jeanne van Niekerk, ’n kranige fotograaf wat nou – met haar aftrede ná don­kiejare by Kerkbode – meer tyd het vir reis en kiek. Jeanne, wat ’n bekende stem was vir Kerkbode-intekenaars en gehelp het om ­Kerkbode se Kersfonds deursigtig en regverdig te bestuur, vertel aan Conette le Roux wat sy deur haar loopbaan geleer het oor lidmate se klagtes, vreugdes en leesgewoontes. Foto: Jeanne van Niekerk

‘Nou gaan ek éérs God se handewerk beleef’

Jeanne van Niekerk, wat vir 15 jaar aan die hoof van Kerkbode se intekenafdeling gestaan het, gaan nou na haar onlangse aftrede meer tyd hê om te doen waarvoor sy lief is – om Suid-Afrika te verken. Maar, vertel Jeanne, wat reeds met vakansie op Tietiesbaai aan die Weskus is nadat sy die tuig sowat

‘Nou gaan ek éérs God se handewerk beleef’ Lees verder

Nuus
Malawi tydens grendeltyd. Foto: Willem-Henri den Hartog

Koronastryd: So maak Malawi met maatreëls

Hoe lyk die Covid-19-situasie in ander Afrika-lande? Ds Willem-Henri den Hartog van die Protestantse Kerk Nederland en streekskoördineerder in Suider-Afrika van die Gereformeerde Zendingsbond (GZB) beantwoord die volgende paar vrae vanuit Malawi. Watter rol speel die kerke tans in Malawi in die Koronastryd? Dit is opvallend dat die Katolieke Kerk in Malawi die voortou geneem het

Koronastryd: So maak Malawi met maatreëls Lees verder

Koronavirus Nuus

Koronavirus: In die voorste linies

Terwyl ’n groot gros Suid-Afrikaners daagliks die binnekant van hulle huis nog beter leer ken, is daar talle mense wat blootgestel voortgaan met hulle werk en hulle deel in die koronastryd doen. ’n Tehuis­bestuurder, ’n supermarkwerknemer en ’n dokter het vir CONETTE LE ROUX ’n kykie gegee in dit waarmee hulle sedert grendeltyd besig is.

Koronavirus: In die voorste linies Lees verder

Aktueel Koronavirus
Duisende maskers word benodig om haweloses en vrywilligers in skuilings tydens inperking te beveilig, luidens 'n verklaring deur MES.

Maskertekort: So kan jy help

Trek jou naaldwerkmasjien nader en help om haweloses en vrywilligers in en om Kaapstad te beskerm. Meer as 5 000 maskers word benodig om haweloses en vrywilligers in skuilings tydens inperking te beveilig, het die middestadbedieningsorganisasie MES Kaapstad laat weet. Luidens ’n verklaring deur MES het die regering sy beleid rondom maskers aangepas, en beveel

Maskertekort: So kan jy help Lees verder

Koronavirus Nuus
Hanno Coetzee en gesin
Voor staan Lana, Hanno se vrou. Agter staan vlnr: Sy pa Willie, sy ma Hannatjie en Hanno. Foto verskaf

‘Draai om,’ hoor seun wat oorlede ma wou gaan groet

“Toe die kaptein sê ek moet omdraai, was daar nie regtig stry en baklei in my oor nie. Ek glo die Here het ook ingegryp en my kalm gemaak. Daar het net ’n gevoel van ‘aanvaar’ oor my gekom. Dit was God se wil. Daar was letterlik niemand op die N7 op pad terug Kaap

‘Draai om,’ hoor seun wat oorlede ma wou gaan groet Lees verder

Koronavirus Nuus

Hattingh lewer diens in barmhartigheid, kerkreg en finansies

17 Oktober 1926 –  3 April 2020 Dr Dirk Hattingh (94) het op 3 April 2020 gesterf in Huis Silwerkruin te Wellington. Hy was tot die einde toe betreklik gesond en kon gelukkig saam met sy kinders en kleinkinders die laaste jare geniet. Hierdie geliefde oud-leraar van Stellenbosch het diep spore in die Eikestad en

Hattingh lewer diens in barmhartigheid, kerkreg en finansies Lees verder

Aktueel In Memoriam

R1 miljoen om hongerpyne van kinders te stil

Kry so vinnig en prakties as moontlik kos by weerlose kinders terwyl die land deur die Korona-pandemie lamgelê word. Dít was ’n anonieme donateur se doelwit toe hy/sy vandeesweek ’n skenking van R1 miljoen aan Little Seeds, die gesamentlike vroeëkinderontwikkelingsprogram van Badisa en Diaconia gemaak het. Badisa en Diaconia is onderskeidelik die gesamentlike welsynsorganisasie en

R1 miljoen om hongerpyne van kinders te stil Lees verder

Koronavirus Nuus

NUUT: Toep wil jou help met huisgodsdiens

’n Huisgodsdiens-toep vir gesinne is onlangs bekend gestel nadat ’n span vrywilligers in die eerste paar dae van inperking behoorlik gewoeker het. “Dit is al baie lank ’n droom om ’n toep te ontwikkel wat ’n daaglikse oordenking gee wat gesinne help om huisgodsdiens te beoefen. Die lockdown het egter die dringendheid daarvoor verhoog en

NUUT: Toep wil jou help met huisgodsdiens Lees verder

Nuus
Vir vele bied begrafnisdienste ’n plek van laaste troos en afskeid, soos hierdie aangrypende toneel wat verlede jaar by die diens van dr Hugo van der Linde in Kemptonpark geneem is, aantoon. Maar nou, met nuwe afsonderingsbepalings, is dié gedrag ontoelaatbaar, vertel ds Karlien Becker. Foto: Herman Verwey

Begrafnisse: Groet sonder die troos van omhelsing

Hoe verduidelik jy aan ouers dat hulle nie ’n “gewone” begrafnis vir hulle oorlede baba kan hê nie? Dit is maar net een van die uitdagings waarvoor leraars soos ds Karlien Becker van die NG gemeente Nuwerus tydens nasionale inperking te staan kom. Lidmate in haar gemeente het onlangs hulle seuntjie aan die dood afgestaan. Die

Begrafnisse: Groet sonder die troos van omhelsing Lees verder

Koronavirus Nuus

Inperking: ‘Kerkleiers en president bring kalmte’

“Te midde van al die paniek rondom my ervaar ek die president se mooi, kalm toespraak, en ons dierbare kerkleiers se vinnige reaksie om kerk in die sitkamer moontlik te maak, as kalmerend.” So vertel Laetitia Louw, lidmaat van Wellington-Moedergemeente nadat president Cyril Ramaphosa op 23 Maart totale inperking vanaf middernag op 26 Maart tot

Inperking: ‘Kerkleiers en president bring kalmte’ Lees verder

Nuus
Die foto wat op 23 Maart op die voorblad van Die Burger gepryk het. Matthys en Maryke Visagie se troue by Murasie in Gansbaai sal nog lank onthou word vir die ongewone omstandighede waarin dit plaasgevind het. Totale inperking vir Suid-Afrikaners steek ’n stokkie voor enige verdere beplande troues. Foto: Sonja Walker van Captured Photography

Dominee oor ‘masker-troue’

“Ek en almal by die troue was baie gemaklik onder die omstandighede – daar was ’n gesellige atmosfeer en almal teenwoordig was goed ingelig oor die maatreëls wat geld,” vertel ds Corné Kemp, leraar van die NG gemeente Hermanus, wat seker een van die laaste huwelikseremonies voor totale inperking behartig het. Volgens hom is daar

Dominee oor ‘masker-troue’ Lees verder

Nuus
Scroll to Top