Vishoek bring verligting vir brandslagoffers
Na nog ’n verwoestende brand in die Vishoek-omgewing het NG lidmate weereens ingespring om die nood te help verlig. Sowat 4 500 inwoners van die informele nedersetting in Masiphumelele, wat tussen Kommetjie en Vishoek geleë is, is dakloos gelaat nadat hulle huise op 28 November 2015 deur die brand verswelg is. Volgens ds Jan van […]
Vishoek bring verligting vir brandslagoffers Lees verder
Nuus
