Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Conette le Roux

‘Ons besluit oor meer as selfdegeslag-verhoudings’

“Ek het gisteraand sleg geslaap, vriende. Ek het die hele nag gebid,” het ds Nelis Janse van Rensburg op die laaste oggend van die Buitengewone Algemene Sinode 2016 gesê. “Ons besluit vandag oor meer as selfdegeslagverhoudings. Ons besluit of meer of minder mense deel gaan wees van ons kerk.” Janse van Rensburg het vir sinodegangers […]

‘Ons besluit oor meer as selfdegeslag-verhoudings’ Lees verder

Nuus
Ds Faani Engelbrecht met sy kitaar. Foto: Neels Jackson

‘Klomp dominees’ sorg vir musiek

“Ons het ʼn klomp dominees wat ons hier voor begelei. Dis lekker,” het ds Nelis Janse van Rensburg, moderator van die Algemene Sinode, gesê toe hy die sinode-band voorstel. Ds Faani Engelbrecht, sangleier van dié band en bestuurder van Bybel-Media Musiek, sê ses van die sewe lede is dominees, maar ook musiekleiers in hulle eie

‘Klomp dominees’ sorg vir musiek Lees verder

Nuus

Sinode kry sy eie lied

U nooi ons in, ʼn lied wat die Esegiël 47-tema vasvang, is spesiaal vir die Buitengewone Algemene Sinode 2016 geskryf. Só vertel ds Faani Engelbrecht, sangleier van dié Sinode se band en bestuurder van Bybel-Media Musiek. Hy sê dr Nico Simpson, hoof van publikasies by Bybel-Media, het die woorde geskryf en dr Siegfried Louw, van

Sinode kry sy eie lied Lees verder

@sinode Nuus
Ds Dirkie van der Spuy besig met die dagwyding. Foto: Neels Jackson

‘Dís die God wat ons moet verteenwoordig’

Hoe lyk die God wat ons in die wêreld moet verteenwoordig? Ds Dirkie van der Spuy, assessor, het dié vraag gevra tydens die dagwyding van die tweede dag by die buitengewone Algemene Sinode 2016. Hy het gevra dat sinodegangers na Esegiël 47:1-12 kyk om opnuut God en sy eienskappe te verstaan. “Die kern van die

‘Dís die God wat ons moet verteenwoordig’ Lees verder

Nuus

‘Kuns maak my gelukkig’

“Is hulle nie oulik nie?” vra Liezl Williams terwyl sy na ’n klompie plaaskinders wys wat besig is om met klei te speel. Jy sal Liezl, wat verantwoordelik is vir die kinderbediening by Wellington Moedergemeente, elke Donderdagmiddag hier kry. Sy stel die kinders van Blou­vlei Akademie, ’n plaasskool met 54 leerders buite Wel­lington, aan kuns

‘Kuns maak my gelukkig’ Lees verder

Nuus

‘Gewone’ stemme vír selfdegeslagverhoudings

“Gay Christian. I exist.” Dit is een van die boodskappe wat vertoon word op ʼn nuwe video wat ʼn stem wil laat hoor vír selfdegeslagverhoudings in die NG Kerk. Onder die deelnemers aan die video is, onder andere, “gewone” NG lidmate, predikante, teologie-dosente sowel as VGK-lidmate. Dié video, Stemme vír Selfdegeslagverhoudings in die NG Kerk,

‘Gewone’ stemme vír selfdegeslagverhoudings Lees verder

Nuus Video
Dane du Plessis (links) en ’n Filippynse visser, Marlon Dizon, (33) aan boort van ’n Taiwannese boot met heelwat beter omstandighede as die norm. Foto: Hanno Coetzee

Sendingwerk met ’n verskil – ‘Die mense kom na ons toe’

Dane du Plessis, hawesendeling vir Biblia in Kaapstad, se doel is om buitelandse vissermanne, wat onder haglike omstandighede in Kaapstadhawe aandoen, te help. CONETTE LE ROUX het met hom gesels. Verbeel jouself jy werk op ’n skip as visserman en kry vir maande aaneen net vuil water, rys en worsies, wat reeds verval het. En

Sendingwerk met ’n verskil – ‘Die mense kom na ons toe’ Lees verder

Artikels

NGK kan kinders ‘SmartStart’

Die NG Kerk in die Wes-Kaap is aangewys as ’n vennoot van SmartStart – ’n nie-regeringsor­ga­nisasie met ’n groot droom om ’n verskil in Suid-Afrika te maak deur vroeë kinderontwikkeling. Volgens ds Leon Venter, predikant van die diensgroep Diaconia in Wes-Kaapland, is SmartStart gerig op kinders wie se ouers nie kan bekostig om hulle na

NGK kan kinders ‘SmartStart’ Lees verder

Nuus

Stellenbosch-Wes ontmoet hulle bure

Twee predikante se behoefte om hul belydenis­klas aan ander kerke bloot te stel, het tot ’n baie unie­ke Ontmoet jou buurkerk-projek in hulle gemeente gelei. Só vertel dr Almatine Leene, predikant van die NG gemeente Stellenbosch-Wes, oor haar en haar kollega, dr Daniël de Wet, se besluit dat blote teorie oor ander kerke te eensydig

Stellenbosch-Wes ontmoet hulle bure Lees verder

Nuus
’n Bietjie gesigverf om ’n inwonertjie van Abraham Kriel Kinderhuis in Langlaagte se dag op te helder. Foto verskaf

Kersfonds-instansies gaan gebuk onder ekonomiese druk

Staatsubsidies word minder, die ekonomie druk en dis die weerloosstes wat daaronder ly. Dit is die belewenis van instansies wat deur Kerkbode se Kersfonds ondersteun word, soos Sunfield Home in Wellington, waar die meeste inwoners verstandelik gestrem is. Daisy Groenewald, dienstebestuurder by Sunfield Home, vertel hulle inwoners het voorheen baie kontrakwerk verrig sodat die inwoners

Kersfonds-instansies gaan gebuk onder ekonomiese druk Lees verder

Nuus
Ds Rikus van Zyl bedien nagmaal aan die motorwagte by die Pick n Pay-hipermark. Foto: Tertius Botha

‘Die Here het die kerk na ons gebring,’ sê motorwag

Wanneer motorwagte nie by die kerk op Sondagoggende kan uitkom nie, kom die kerk na hulle toe. Danksy die NG gemeente Fichardtkruin in Bloemfontein se motorwagbediening op die Pick n Pay-hipermark se parkeerterrein. En reg langs dié einste parkeerterrein is twee van die motorwagte onlangs getroud en is hulle babatjie gedoop. Sommer na ’n dag

‘Die Here het die kerk na ons gebring,’ sê motorwag Lees verder

Artikels

Hier maak ons ’n verskil

Dit is twee jaar sedert Charmaine Stoffberg (55) in die bestuurstoel van “een van die oudste nie-winsgewende organisasies in Suid-Afrika” gaan sit het. Wanneer sy oor die Christelike Lek­tuurfonds (CLF) begin gesels, borrel die woorde spontaan by haar mond uit en ’n “onderhoud” word meer as ’n uur lange gesprek waarin Charmaine meestal die praatwerk

Hier maak ons ’n verskil Lees verder

Artikels
WL Kruger hardloop tussen Ladybrand en De­wets­dorp. Die atlete het hierdie dag altesaam 122 km gedraf. Foto verskaf.

‘Ons hardloop, sing en gesels Christus’

1 976 km, tien atlete, tien sanggroeplede en drie geestelike werkers. Vyf tronke en vele oue­te­huise, kinderhuise – ook ’n plakkerskamp. Gooi dit alles bymekaar en jy kry die Atlete vir Christus (AVC) – ’n groep Matie-studen­te wat gedurende die wintervakansie vanjaar deur 28 dorpe gehardloop, gesing en oor Chris­tus gesels het. Die AVC, wat

‘Ons hardloop, sing en gesels Christus’ Lees verder

Nuus
Van links is Rowan Smith, Laurie Gaum, Mike Botha, JP Meyer en Jeanine Maske.

‘n Veilige ruimte vir die ‘anderste onder ons’

“Hoe kom ons tuis, maar hoe laat óns tuiskom?” Só het prop Laurie Gaum Saterdag (16 Julie) by die Breytenbachsentrum op Wellington die oop gesprek met die tema “Die anderste onder ons en hoe hulle tuis kom” opgesom. Dié gesprek is gehou tydens “Swart”, ’n kunsuitstalling by dié sentrum, wat gedagtes oor die tema losgemaak het.

‘n Veilige ruimte vir die ‘anderste onder ons’ Lees verder

Nuus
Ds Riaan de Villiers van die Groote Kerk in Kaapstad saam met klein Lesray Mentor en haar ouma, Francis Mentor. Foto’s: Annene van Eeden

‘Hoop groei in donker plekke’

Sowat twee en ’n half jaar gelede is Lesray Mentor se ma, Lesline Mentor, op pad werk toe in ’n taxi in Retreat, Kaapstad, in bendekruisvuur doodgeskiet. Lesray was toe vyf maande oud. Die Groote Kerk in Kaapstad wou op ’n manier hoop bring vir Lesray, wat nou twee jaar en tien maande oud is.

‘Hoop groei in donker plekke’ Lees verder

Nuus

Jong pryswenner opgewonde oor toekoms van kerk

Annette Potgieter (28), die redakteur en inisieerder van Jong teoloë praat saam … wat die Desmond Tutu-Gerrit Brandprys ingepalm het, is opgewonde oor die toekoms van die kerk as gevolg van die geweldige optimisme van haar generasie. Sy het veral hierdie optimisme ervaar deur haar kommunikasie met 14 studente van teologiese fakulteite van verskeie universiteite

Jong pryswenner opgewonde oor toekoms van kerk Lees verder

Nuus
Roucher du Toit
Japie Gouws, besturende direkteur van die ATKV-groep, oorhandig die oorkonde aan Roucher du Toit. Foto: Verskaf

Groote Kerk-Kerssangdiens volste in 350 jaar

Sowat 3 000 mense het opgedaag om die Groote Kerk in Kaapstad se Kerssangdiens op 22 November 2015 by te woon. Die Groote Kerk, wat heeljaar gevier het aan hulle geskiedenis van 350 jaar, is dankbaar dat God “die beste vir laaste gehou het”. “Ons Kerssangdiens was na ons skatting die volste ooit – in

Groote Kerk-Kerssangdiens volste in 350 jaar Lees verder

Nuus
Scroll to Top