Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeente Fairland: Tentmakerpredikant

Dié advertensie verteenwoordig die standpunte van die adverteerder en nie noodwendig dié van Kerkbode nie.

Vakature: Tentmakerpredikant

Draers van hoop vir die wêreld

NG Gemeente Fairland nooi geskikte en geroepe kandidate om aansoek te doen vir ’n tentmakerpredikantsposisie.

BEDIENING

Woordverkondiging, sakramente, pastorale ondersteuning en betrokkenheid in die gemeente.

VEREISTES

Gelegitimeerde NG predikant of beroepbaar volgens Kerkorde.

Voldoen aan die vereistes van die Ring van Linden.

MODEL

Tentmakermodel – pos met vergoeding volgens ooreenkoms.

AANVANG

So spoedig moontlik / volgens ooreenkoms.

Tydelik (±12 maande, hernubaar).

AANSOEKE

Stuur jou CV en relevante dokumentasie na: olga@fairland.org.za

AANSOEKE SLUIT: 9 Oktober 2026.

Saam bou ons aan ’n gemeente wat hoop bring en lewens verander.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top